Description of three environmental co-management systems in the Western Cape

Date
2012-03
Authors
Page, Raelene Renee
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Environmental management is becoming an increasingly popular phrase as businesses, organisations and communities are becoming more environmentally conscious. Conservation areas are under a significant amount of pressure from stakeholders to deliver effective collaboration and co-management strategies. What was previously understood as fragmented and underdeveloped, environmental conservation areas are now moving towards becoming decentralised, self-regulated and holistic in nature. Previously discouraged public involvement has now come to the forefront of government’s focus as public entities can aid in providing promised service delivery to conservation areas. As environmental conservation areas consist of a variety of ecosystems distributed throughout South Africa, this research focuses on three different conservation areas. The aim is to compare different managerial systems across the boundaries of conservation management in the context of international case studies, the South African government, as well as policy mandates already in place in the conservation areas. The purpose of the study is to compare different collaborative approaches by assessing the managerial methods within each of the chosen conservation areas. The overall purpose is to assess the various levels of stakeholder involvement by evaluating the levels of participation between the comanagement areas and stakeholders involved. A biosphere reserve, a water management system, and a land management system were studied. For the biosphere reserve case study, the Cape West Coast Biosphere Reserve was investigated. The Breede-Overberg Catchment Management Agency was studied for the water management system case study, and the Nuwejaars Wetlands Special Management Area was explored for the land management system case study. The methods used within this research comprised of conducting a literature study, as well as conducting interviews with various participants from each of the conservation areas involved. It was discovered that the Cape West Coast biosphere reserve functions as a non-governmental organisation with numerous exchangeable stakeholders. The Breede-Overberg catchment management agency is government orientated with the South African government as the main stakeholder. The Nuwejaars Wetlands special management area was established as being a private organisation with a Land-Owners Association. Research designs used include the evaluation research design and conceptual analysis design. The results of the study showed that conservation areas within South Africa need to implement more co-management, increase awareness within public and organisations’ spheres, increase institutional development, and implement more strategic partnerships in terms of stakeholder engagement with specific focus on private sector engagement. Tourism and sustainable scenario planning have also been proven to increase the benefits of collaboration, cooperation and co-management within each of the three conservation areas. With the emerging trend of environmental sustainability and popularity increasing in conservation, individuals on a global scale have become progressively more aware of the problems facing environmental conservation areas. It is imperative that a conservation area implements strategic collaborative resource management practices which best suit the type of organisation, whether it is state-run, privately run, or a non-governmental organisation. The best possible recommendation found was that it is in a conservation area’s best interest to find the right combination of solutions which work for a specific area instead of trying to implement a new, singular solution.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Besighede, organisasies en gemeenskappe word al meer omgewingsbewus en dus is die bestuur van die omgewing van meer belang. Bewaringsgebiede is onder ʼn beduidende hoeveelheid druk vanaf belanghebbendes om doeltreffende samewerking en mede-bestuur strategieë te lewer. In die verlede was sulke gebiede onder-ontwikkel en gefragmenteer. Bewaringsgebiede is nou besig om in gedesentraliseerde, self-regulerende en holistiese gebiede te word. Voorheen is openbare betrokkenheid ontmoedig, maar die fokus het nou verskuif en die regering se fokus is nou op openbare entiteite wat kan help met die verskaffing van beloofde dienslewering aan bewaringsgebiede. Bewaringsgebiede bestaan uit ʼn verskeidenheid van ekosisteme wat versprei is oor die hele Suid-Afrika. Hierdie navorsingsprojek fokus op drie verskillende bewaringsareas. Die doel hiervan is om verskillende bestuurstelsels te vergelyk oor alle grense van bewaring in die konteks van internasionale gevallestudies, die Suid-Afrikaanse regering sowel as die mandaat van beleid wat reeds in plek is in die bewaringsgebiede. Daar word ook gepoog om die verskillende samewerkende benaderings tot vergelyk te bring deur die beoordeling van die bestuurs-metodes van elk van die gekose bewaringsgebiede. Die oorkoepelende doel is om die verskillende vlakke van belanghebbende betrokkenheid vas te stel, deur die vlakke van betrokkenheid tussen die mede-bestuurs gebiede en belanghebbendes te evalueer. ʼn Biosfeer-reservaat, waterbestuurstelsel en landbestuurstelsel is bestudeer. In die geval van die biosfeer-reservaat gevallestudie is die Kaapse Weskus Biosfeerreservaat ondersoek. Die Breede-Overberg Opvanggebied Bestuursagentskap is vir die waterstelsel gevallestudie bestudeer en die Nuwejaars Vleilande Spesiale Bestuursgebied was as bron vir die landbestuurstelsel gevallestudie gebruik. Die metodes wat toegepas was in hierdie navorsing het bestaan uit die uitvoer van literatuurstudies asook onderhoude, in samewerking met ʼn verkose deelnemer uit elk van die bogenoemde bewaringsgebiede wat betrokke is. Daar is vasgestel dat die Kaapse Weskus Biosfeer-reservaat funksioneer as ʼn nie-regeringsorganisasie met verskeie uitruilbare belanghebbendes. Die Breede-Overberg Opvanggebied Bestuursagentskap is regerings georiënteerd met die Suid-Afrikaanse regering as die vernaamste belanghebbende. Die Nuwejaars Vleilande Spesiale Bestuursgebied is gevestig as ʼn private organisasie met ʼn Land-huiseienaars Vereniging. Die navorsingsontwerpe wat toegepas was, sluit die evaluering van die navorsingsontwerp sowel as ʼn konseptuele analise ontwerp in. Die resultate van die studie dui aan dat die bewaringsgebiede in Suid-Afrika: meer mede-bestuur moet implementeer; bewaringsbewustheid binne die openbare en organisasies se sfere moet vergroot; dat daar ʼn verhoging in institusionele ontwikkeling nodig is en dat die implementering van meer strategiese vennootskappe in terme van betrokkenheid van belanghebbendes met spesifieke fokus op dat private sektor se betrokkenheid nodig is. ʼn Toename in die voordele van samewerking sowel as mede-bestuur binne al drie bewaringsareas kan toegeskryf word aan toerisme en volhoubare scenario-beplanning. Saam met die opkomende tendens van ʼn toename in die populariteit van bewaring sowel as omgewings volhoubaarheid begin individue op ʼn globale skaal meer bewus raak van die probleme wat die omgewings- en bewaringsgebiede in die gesig staar. Dit is noodsaaklik dat bewaringsgebiede strategieë implementeer wat samewerkende bestuur van die hulpbronne wat die beste pas by hulle tipe organisasie, of dit nou onder staatsbeheer is, privaat bestuur word of nieregeringsorganisasies is, bevorder. Die beste moontlike aanbeveling was dat dit in ʼn bewaringsgebied se beste belange is om die regte kombinasie oplossings te vind vir ʼn spesifieke area, eerder as om te probeer om ʼn nuwe, enkelvoud oplossing te implementeer.
Description
Thesis (MComm)--Stellenbosch University, 2012.
Keywords
Environmental management -- South Africa -- Western Cape, Conservation of natural resources -- South Africa -- Western Cape, Dissertations -- Public management and planning, Theses -- Public management and planning
Citation