Knowledgeability of HIV/AIDS at Port St Johns Senior Secondary School.

Twumasi, Gabriel Kwadwo (2012-03)

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2012.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The incidence of HIV infection and AIDS is rising in Africa despite the challenge to have zero infections by 2015. More information is available on knowledge, attitude, and practices (KAP) with respect to HIV/AIDS among school children from developing countries. Persistent and effective information campaigns, therefore, are necessary to change their attitudes toward the HIV/AIDS pandemic. South Africa is currently experiencing one of the most severe AIDS epidemics in the world with more than 11% of population living with HIV. This study set out to determine the knowledge, attitude and risk perception of Ports St Johns Senior Secondary School educators and learners to HIV infection and AIDS.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die voorkoms van MIV/Vigs is in 'n opwaartse kurwe in Afrika in die algmeen en Suid-Afrika in die besonder. Ondanks alle pogings om geen nuwe infeksies teen 2015 te hê wil dit voorkom dat die pandemie nog steeds nie onder behher is nie. Voordat enige verdere inisatiewe suksesvol aangepak kan word, is meer inligting nodig ten opsigte van die vlakke van kennis, houdings ne praktyke , veral onder kinders in ontwillende lande. Die doel van hierdie studie was om die kennis, houdings en persepsies van kinders an „n skool in Kwa-Zulu in Suid-Afrika te bepaal. Resultate ten opsigte van die kennis, houdings en persepsies van leerders aan die Ports St Johns Senior Sekondêre Skool word gerapporteer en voorstelle word gemaak ten ospigte van hoe hierdie inligtinggeguik kan word vir die meer suksesvolle bestuur van die MIV/Vigs pandemie in Suid-Afrika.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/20118
This item appears in the following collections: