Cloud computing : COBIT-mapped benefits, risks and controls for consumer enterprises
Date
2012-03
Authors
Enslin, Zacharias
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Cloud computing has emerged as one of the most hyped information technology topics of the decade. Accordingly, many information technology service offerings are now termed as cloud offerings. Cloud computing has attracted, and continues to attract, extensive technical research attention. However, little guidance is given to prospective consumers of the cloud computing services who may not possess technical knowledge, or be interested in the in-depth technical aspects aimed at information technology specialists. Yet these consumers need to make sense of the possible advantages that may be gained from utilising cloud services, as well as the possible incremental risks it may expose an enterprise to.
The aim of this study is to inform enterprise managers, who possess business knowledge and may also be knowledgeable on the main aspects of COBIT, on the topic of cloud computing. The study focuses on the significant benefits which the utilisation of cloud computing services may bring to a prospective consumer enterprise, as well as the significant incremental risks this new technological advancement may expose the enterprise to. Proposals of possible controls that the prospective consumer enterprise can implement to mitigate the incremental risks of cloud computing are also presented.
AFRIKAANSE OPSOMMING: “Cloud computing” (wolkbewerking) het na vore getree as een van die mees opspraakwekkende inligtingstegnologieverwante onderwerpe van die dekade. Gevolglik word talle inligtingstegnologie-dienste nou as “cloud”-dienste aangebied. Uitgebreide aandag in terme van tegnologiese navorsing is en word steeds deur “cloud computing” ontlok. Weinig aandag word egter geskenk aan leiding vir voornemende verbruikers van “cloud”-dienste, wie moontlik nie tegniese kennis besit nie, of nie belangstel in die diepgrondige tegniese aspekte wat op inligtingstegnologie-spesialiste gemik is nie. Tog moet hierdie verbruikers sin maak van die moontlike voordele wat die gebruik van “cloud”-dienste mag bied, asook die moontlike inkrementele risiko’s waaraan die onderneming blootgestel mag word. Die doel van hierdie studie is om die bestuurders van ondernemings, wie besigheidskennis besit en moontlik ook kundig is oor die hoof aspekte van COBIT, in te lig oor wat “cloud computing” is. Die studie fokus op die beduidende voordele wat die benutting van “cloud computing”-dienste aan die voornemende verbruikersonderneming mag bied, asook die beduidende inkrementele risiko’s waaraan die onderneming blootgestel mag word as gevolg van hierdie tegnologiese vooruitgang. Voorstelle van moontlike beheermaatreëls wat die voornemende verbruikersonderneming kan implementeer ten einde die inkrementele risiko’s van “cloud computing” teë te werk word ook aangebied.

Description
Thesis (MComm)--Stellenbosch University, 2012.
Keywords
Cloud computing, COBIT (Information technology management standard), Information technology -- Evaluation, Dissertations -- Accountancy, Theses -- Accountancy, Dissertations -- Computer auditing, Theses -- Computer auditing