Barriers to antiretroviral adherence of HIV/AIDS patients under the Wellness programme in Mogwase health centre
Date
2012-03
Authors
Moremi, Georgina Shadi
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study determines barriers affecting Antiretroviral Adherence to patients on the wellness programme .It was undertaken at Moses Kotane Health Sub-District in Mogwase Health Centre.
A qualitative study was done using a structured questionnaire which included open and closed –ended questions. A total of 20 people (6 male and 14 female) who are HIV positive and on ART participated in the study. Participants were aged 21 years and above. Data was analyzed using qualitative methods. Frequencies were used for analysis of closed ended questions. Themes were identified in open-ended questions.
The responses given by the patients gave an insight on barriers affecting ART of HIV/AIDS adherence under the wellness programme in Mogwase Health Centre although the study population was too small to make conclusions of a generalized nature to all those on ART. In this study, it was revealed that the following barriers may play a role in poor adherence: Transport issues, financial burden, food insecurity, forgetfulness and lack of social support. The main finding in this research was that many barriers thought to be contributing to poor adherence do not seem to have influence on ART adherence in this setting although general ART adherence of patients at Mogwase Health Centre is low.
To enhance good adherence, it is of paramount importance that ART be rolled out to the lowest level health centres, and mobile point should reach patients in order to avoid transport cost, more nurses should be trained on prescribing and dispensing of ART, and patients should be given at least 3 months supply of ART. Lastly.it would be of importance to conduct a similar type of study in the future on a larger scale to verify the results of this study.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die studie, wat onderneem is in Moses Kotane Sub-Districk in Mogwase Gesondheid Sentrum, toon dat Antiretrovale vasklewing tot pasiënte 'n hindernis veroorsaak in die welstandsprogramme. ‘n Kwalitatiewe studie is gedoen deur die gebruik van gesruktureerde vraelyste met oop en geslote vrae waarvan 'n total van 20 mense (6 manlik en 14 vroulik), wie HIV positief en op ART is, deelgeneem het aan die studie. Deelnemers was 21 jaar en ouer. Herhalings was gebruik vir die analisering van geslote vrae en temas was geidentifiseer in oop vrae. Die vrae wat deur pasiënte beantwoord is gee 'n insig oor die hindernisse wat ART of HIV/Vigs onder die welstandsprogram in Mogwase Gesondheid Sentrum veroorsaak, alhoewel die populasie deur wie die studie gedoen is te klein was om 'n definitiewe uitsluitsel te gee. Hierdie studie het getoon dat die volgende hindernisse 'n rol speel in die swak bywoning: vervoer probleme, finansiële druk, gebrek aan voedsel, vergeetagtigheid en sosiale ondersteuning. Die hoof bevinding van die studie was dat die hoeveelheid hindernisse nie bydra tot swak bywoning tot ART van pasiënte by Mogwase Gesondheid Sentrum baie laag is. Om die bywoning te verhoog is dit uiters noodsaaklik dat ART beskikbaar gestel word tot die laagste vlak van gesondheidsentrums, mobiele punte moet pasiënte bereik om sodoende vervoerkostes uit te skakel, meer verpleegkundiges moet opgelei word om ART voor te skryf en uit te gee. Pasiënte moet ten minste van 3 maande se voorraad voorsien word. Laastens is dit noodsaaklik om 'n soortgelyke tipe studie in die toekoms op groter skaal te doen om die resulte van hierdie studie te bevestig.

Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2012.
Keywords
HIV infections -- Treatment -- South Africa -- Mogwase, Dissertations -- Industrial psychology, Theses -- Industrial psychology, Assignments -- Industrial psychology, Dissertations -- HIV/AIDS management, Theses -- HIV/AIDS management, Assignments -- HIV/AIDS management