The quest for material gain and engaging in risky sexual behaviour by young girls : a study in Sunnyside, Pretoria

Jacob, Geraldine Elaine (2012-03)

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2012.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Understanding sexual behavour has become a major factor in addressing the spread of HIV. An emerging trend on the African Continent is the exchange material benefits for sexual favours from young women. Livelihood security especially in rural areas has been a driving force behind these exchanges with young women exchanging sex in order to meet basic needs of food, and shelter however various studies from Ghana, Nigeria, Cameroon, Ethiopia and including South Africa have shown that young women from urban areas have become aggressive entrepreneurs or a predatory agency in seeking out men with financial advantage in order to meet lifestyle luxuries of cellphones, cash and clothing. This study has been an investigation in the Sunnyside district of Pretoria to ascertain how far will young women go in order to meet these material benefits and will they, willingly expose themselves to risky sexual behaviour in order to gain these benefits.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Dit is noodsaaklik om seksuele gedrag te verstaan ten einde die MIV/Vigs pandemie suksesvol tr kan aanspreek. Daar is 'n toenemende geneigdheid by jong vroue in Afrika om seksuele gunste te verruil vir materiële goedere. Die sekuriteit van 'n bestaan is waarskynlik die grootste enkele dryfkrag agter hierdie geneigdheid, veral in die meer landelike gebiede in Afrika. Studies wat in Ghana, Nigerië, Kameroen, Ethiopië en Suid-Afrika gedoen is het aangetoon dat jong vrouens in stedelike gebiede ook al meer geneigd raak om aggressief mans met finansiële te betrek by seksuele aktiwiteite ten einde ‘n luukse lewenstyl van duur selfone, duur klere en kontant te kan volhou. Hierdie studie ondersoek bogenoemde probleem in die Sunnyside distrik in Pretoria en probeer antwoorde kry op die vraag waarom jong vroue hierdie risikos loop. Bevindings word gerapporteer en voorstelle word gemaak.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/20009
This item appears in the following collections: