To investigate the risk perception of rural adult population in Chikhwawa District, TA Maseya, on wife inheritance as a driver to HIV transmission

Nthowela, Chancy Alfred (2012-03)

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2012.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: INTRODUCTION: The purpose of this study was to investigate the cultural practice of wife inheritance as a driver of HIVtransmission among the adult population in Chikhwawa District, TA Maseya inMalawi. Wife inheritance entails that the wife of a deceased husband marry a relative of the deceased husband. OBJECTIVES: The objectives of the study were to assess the knowledge levels about and risk perception of wife inheritance as a driver of HIV transmission. METHODS: The study adopted a qualitative approach. In-depth interviews using interview guides were employed as a method of data collection. RESULTS: In total, 37% of the respondents indicated that they had been involved in the practice of wife inheritance. It was found that wife inheritance could be a driver of HIV transmission. Many respondents reported not using a condom in their last sexual encounter; as well as not caring whether or not they used a condom the last time they had sex. CONCLUSION: Many respondents knew they were HIV-positive, but had not informed their spouses of their status because of fear that their partners would end the relationship. Many respondents knew that the practice of wife inheritance increased their risk of contracting HIV.

AFRIKAANSE OPSOMMING: INLEIDING: Die doel van hierdie navorsing was om die verband tussen MIV-oordrag en die kultuurgebruik waar 'n weduwee met met 'n lid van hul afgestorwe man moet trou, te ondersoek. DOEL: Die doelwit van die studie was om die kennisvlakke en die risiko-persepsies oor die verband tussen MIV-oordrag en die kultuurgebruik waar 'n weduwee met met 'n lid van hul afgestorwe man moet trou, te evalueer. METODOLOGIE: 'n Kwalitatiewe navorsingstudie is van stapel laat loop en dit het persoonlike onderhoude ingesluit. Die teikengroep het bestaan uit volwasse kliënte van die Chikhwawa-distrik, TA Maseya in Malawi. BEVINDINGE: Die studie het bevind dat 37% van respondente wel die kutuurgebruik waar 'n weduwee met met 'n lid van hul afgestorwe man moet trou, beoefen. Daar is bevind dat daar wel 'n verband tussen MIV-oordrag en die kultuurgebruik waar 'n weduwee met met 'n lid van hul afgestorwe man moet trou, kon bestaan. Baie respondente het aangedui dat hulle nie 'n kondoom gebruik het die laaste keer wat hulle seksueel verkeer het nie; asook dat hulle nie omgegee of hulle wel 'n kondoom gebruik het of nie die laaste keer wat hulle seks gehad het nie. IMPLIKASIES: Baie respondente het geweet dat hulle MIV-positief was, maar dat hulle nie hulle gade van hul status wou vertel het nie uit vrees dat dit die einde van hulle verhouding sou beteken. Respondente het ookaangedui dat hulle wel kennis dra dat die kultuurgebruik waar 'n weduwee met met 'n lid van hul afgestorwe man moet trou, hulle risiko vir MIV-oordrag kan verhoog.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/20008
This item appears in the following collections: