The perceptions of occupational nurses regarding needle stick injuries for health care workers in the eThekwini district health facility

Date
2012-03
Authors
Gamede, Primrose Sikhona
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The numbers of Health care workers that sustain needle stick injuries in the eThekwini District are increasing. The study was conducted to determine the perceptions of Occupational Health Nurses regarding needle stick injuries for health care workers in the eThekwini District Public Health Facilities. The result indicated that the Professional Nurses of the eThekwini District Public Health Facilities are more exposed to needle stick injuries than other categories due to high workload. It also revealed that health care workers undergo lot of psychological trauma following needle stick injuries and there is an adequate space to implement the Occupational Health Program in Public Health Facilities. Recommendations are made for the better treat nurses that suffer needle stick injuries.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die aantal verpleegsters wat hulleself met naalde raaksteek en sodoende die risiko loop om geïnfekteer te word met die MIV-virus is besig om toe te neem in die eThekwini distrik. Die doel van hierdie studie was om die persepsie van verpleegsters in die eThekwinin distrik teenoor die risiko van naaldsteke te bepaal. ‘n Spesiale vraelys is ontwikkel en onderhoude is met ‘n groot groep gesondheidswerkers gevoer. Die resultate van die ondersoek toon aan dat die gesondheidswerkers ( en meer spesifiek die professionele verpleegsters) in die eThekwini distrik toenemend meer blootgestel word aan naaldsteke, hoofsaaklik as gevolg van die baie groot druk waaraan gesondheidswerkers blootgestel word. Gesondheidswerkers ondervind hoë vlakke van trauma en stres indien hulle hierdie tipe beserings opdoen. Daar is egter ook bevind dat daar voldoende voorsiening gemaak is vir hierdie tipe beserings binne die distrik. Aanbevelings word nogtans gemaak oor wyses waarop nog beter aandag aan hierdie tipe besering by professionele vepleegster gegee kan word.
Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2012.
Keywords
AIDS (Disease) -- South Africa -- Durban, Nursing -- Safety measures -- South Africa -- Durban, Needle stick injuries -- South Africa -- Durban, HIV/AIDS perception, Dissertations -- Industrial psychology, Theses -- Industrial psychology, Assignments -- Industrial psychology, Dissertations -- HIV/AIDS management, Theses -- HIV/AIDS management, Assignments -- HIV/AIDS management
Citation