Two-phase behaviour in a sequence of random variables

Date
2007-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Buying and selling in financial markets are driven by demand. The demand can be quantified by the imbalance in the number of shares QB and QS transacted by buyers and sellers respectively over a given time interval t. The demand in an interval t is given by (t) = QB − QS. The local noise intensity is given by = h|aiqi − haiqii|i where i = 1, . . . ,N labels the transactions in t, qi is the number of shares traded in transaction i, ai = ±1 denotes buyer- initiated and seller- initiated trades respectively and h· · · i is the local expectation value computed from all the transactions during the interval t. In a paper [1] based on data from the New York Stock Exchange Trade and Quote database during the period 1995-1996, Plerou, Gopikrishnan and Stanley [1] reported that the analysis of the probability distribution P( | ) of demand conditioned on the local noise intensity revealed the surprising existence of a critical threshold c. For < c, the most probable value of demand is roughly zero; they interpreted this as an equilibrium phase in which neither buying nor selling predominates. For > c two most probable values emerge that are symmetrical around zero demand, corresponding to excess demand and excess supply; they interpreted this as an out-of-equilibrium phase in which the market behaviour is buying for half of the time, and selling for the other half. It was suggested [1] that the two-phase behaviour indicates a link between the dynamics of a financial market with many interacting participants and the phenomenon of phase transitions that occurs in physical systems with many interacting units. This thesis reproduces the two-phase behaviour by means of experiments using sequences of random variables. We reproduce the two-phase behaviour based on correlated and uncorrelatd data. We use a Markov modulated Bernoulli process to model the transactions and investigate a simple interpretation of the two-phase behaviour. We sample data from heavy-tailed distributions and reproduce the two-phase behaviour. Our experiments show that the results presented in [1] do not provide evidence for the presence of complex phenomena in a trading market; the results are a consequence of the sampling method employed.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Aankope en verkope in finansi¨ele markte word deur aanvraag gedryf. Aanvraag kan gekwantifiseer word in terme van die ongebalanseerdheid in die getal aandele QB en QB soos onderskeidelik verhandel deur kopers en verkopers in ’n gegewe tyd-interval t. Die aanvraag in ’n interval t word gegee deur (t) = QB −QS. Die lokale geraasintensiteit word gegee deur = h|aiqi − haiqii|i waar i = 1, . . . ,N die transaksies in t benoem, qi die getal aandele verhandel in transaksies verwys, en h· · · i op die lokale verwagte waarde dui, bereken van al die tansaksies tydens die interval t. In ’n referaat [1] wat op data van die New York Effektebeurs se Trade and Quote databasis in die periode tussen 1995 en 1996 geskoei was, het Plerou, Gopikrishnan en Stanley [1] gerapporteer dat ’n analise van die waarskynlikheidsverspreiding P( | ) van aanvraag gekondisioneer op die lokale geraasintensiteit , die verrassende bestaan van ’n kritieke drempelwaarde c na vore bring. Vir < c is die mees waarskynlike aanvraagwaarde nagenoeg nul; hulle het dit ge¨ınterpreteer as ’n ekwilibriumfase waartydens n`og aankope n`og verkope die oormag het. Vir > c is die twee mees waarskynlike aanvraagwaardes wat te voorskyn kom simmetries rondom nul aanvraag, wat oorenstem met ’n oormaat aanvraag en ’n oormaat aanbod; hulle het dit geinterpreteer as ’n buite-ewewigfase waartydens die markgedrag die helfte van die tyd koop en die anderhelfte verkoop. Daar is voorgestel [1] dat die tweefase gedrag op ’n verband tussen die dinamiek van ’n finansiele mark met baie deelnemende partye, en die verskynsel van fase-oorgange wat in fisieke sisteme met baie wisselwerkende eenhede voorkom, dui. Hierdie tesis reproduseer die tweefase gedrag deur middel van eksperimente wat gebruik maak van reekse van lukrake veranderlikes. Ons reproduseer die tweefase gedrag gebaseer op gekorreleerde en ongekorreleerde data. Ons gebruik ’n Markov-gemoduleerde Bernoulli proses om die transaksies te moduleer en ondersoek ’n eenvoudige interpretasie van die tweefase gedrag. Ons seem steekproefdata van “heavy-tailed” verspreidings en reproduseer die tweefase gedrag. Ons ekperimente wys dat die resultate in [1] voorgested is nie bewys lewer vir die teenwoordigheid van komplekse verskynsel in’n handelsmark nie; die resultate is as gevolg van die metode wat gebruik is vir die generering van die steekproefdata.
Description
Thesis (MSc)--University of Stellenbosch, 2007.
Keywords
Random variables, Phase transformations (Statistical physics), Theses -- Mathematics, Dissertations -- Mathematics
Citation