Die einde van etiek in 'n wêreld van on-volhoubare ontwikkeling?

SUNScholar Research Repository

Show simple item record

dc.contributor.author Hattingh, Johan P.
dc.date.accessioned 2011-12-19T13:32:49Z
dc.date.available 2011-12-19T13:32:49Z
dc.date.issued 2003-10
dc.identifier.citation Hattingh, J.P., 2003. Die einde van etiek in 'n wêreld van on-volhoubare ontwikkeling? Intreerede. Universiteit van Stellenbosch : Stellenbosch af_ZA
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10019.1/18343
dc.description 13 A4 pages in pdf format. Include a bibliography. en_ZA
dc.description.abstract Vir ons doeleindes wil ek onvolhoubare ontwikkeling definieer as ontwikkeling waarin die behoeftes van die hede op so 'n manier bevredig word dat dit die vermoë ondermyn van toekomstige geslagte om hulle behoeftes te bevredig - om die welbekende definisie van die Brundtlandverslag om te keer. Maar onvolhoubare ontwikkeling moet eintlik nog nader omskryf word, want ons het daarmee reeds in die hede te make as die behoeftes van sommiges in die wêreld op so 'n manier bevredig word dat dit die vermoë van ander wat ook tans leef, ondermyn om hulle behoeftes te bevredig. 'n Tweede kwalifikasie wat hierby gevoeg moet word, is dat ons wêreld tans op so 'n manier georganiseer is, en dat ons tans die wetenskap en die tegnologie op so 'n manier gebruik, dat ons hierdie tendens van onvolhoubare ontwikkeling ondersteun en voortsit, eerder as om dit stuit. In die Brundtlandverslag word omgewingskwessies nie direk genoem in die definisie van volhoubare ontwikkeling nie, maar uit die res van die verslag is dit duidelik dat die ondermyning van die ekologiese basis vir ons behoeftebevrediging een van die maniere is om ontwikkeling onvolhoubaar te maak. af_ZA
dc.format.extent 12 p.
dc.language.iso af af_ZA
dc.subject Ecology -- Moral and ethical aspects en_ZA
dc.subject Sustainable development -- Moral and ethical aspects en_ZA
dc.subject Ethics
dc.title Die einde van etiek in 'n wêreld van on-volhoubare ontwikkeling? af_ZA
dc.type Article en_ZA
dc.description.version Publishers' Version en_ZA
dc.rights.holder Stellenbosch University en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record