Measuring the relative competitiveness of global deciduous fruit supply chains : South Africa versus Chile

Mashabela, Tebogo Edwin (Stellenbosch : Stellenbosch University, 2007-12)

Thesis (MScAgric)--University of Stellenbosch, 2007.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The South African deciduous fruit industry is influenced by a number of factors including increased globalisation of markets, trade liberalisation, advances in information technology and consumer preferences. These factors have a continuous effect on the competitiveness of the industry and force deciduous fruit producers and processors to position themselves as capable competitors in the global free-market environment. This study measures the competitiveness of the South African deciduous fruit supply chains relative to those of Chile in an attempt to address the following research question: What is the relative global competitive advantage of the South African deciduous fruit supply chains relative to those of Chile? To adequately address this research question, data from the Food and Agricultural Organisation of the United Nations (FAO, 2005) is used to examine the competitiveness of the supply chains. Three internationally recognised indexes are also used to calculate the comparative and competitive advantages of the deciduous fruit supply chains, namely, the Net Export index (NXi), Revealed Comparative Advantage (RCA#) index and the Relative Revealed Comparative Trade Advantage (RTA) index. The results clearly show that South Africa’s deciduous fruit supply chains have a marginally relative competitive advantage, with most of the deciduous fruit products having RCA# and RTA index values situated around 0 to 10. The analysis shows that the South African deciduous fruit industry is struggling, with a marginal global comparative and competitive advantage in terms of its value added products. Chile, on the other hand, has a relatively better revealed comparative advantage as well as a higher relative global competitive advantage in most of the deciduous fruit supply chains. South Africa has a relatively better global comparative advantage and competitive advantage over Chile only in apple juice and dried apricots. Despite South Africa’s marginal competitiveness, most of the deciduous fruit supply chains are experiencing an upward competitiveness, which is not the case for Chile. The results also reveal that the competitiveness of most of the deciduous fruit supply chains in South Africa, except for the apple and apricot chains, decreases from primary to processed products which implies that value-adding opportunities are still limited or untapped. On the basis of these findings, this study makes an attempt to identify and discuss some of the factors that affect the competitiveness of the industry by using a framework of competitive advantage analysis proposed by Porter (1990, 1998). The most important factors that impact on the competitiveness of the South African deciduous fruit industry are availability of skilled labour; cost and quality of unskilled labour; availability and quality of capital; cost of technology; local market growth; threat of substitutes; land reform policy; labour legislation; current exchange rate (current strength of the rand); BEE policy; lack of timely and accurate information and the inaccuracy of some of the data of the Perishable Products Export Council Board (PPECB); continued agricultural subsidies received by growers in countries competing with South Africa in global markets; and the high incidence of HIV/AIDS and crime. In order for the industry to enhance its competitiveness, a number of strategies to be adopted by all participants in the supply chain are suggested at the end of this study.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Suid Afrikaanse sagtevrugte bedryf word beïnvloed deur verskeie faktore insluitende groter wordende internasionale market, handels liberalisering, vooruitgang in inligtings tegnologie en verbruikers voorkeure. Hierdie faktore het ‘n voordurende effek op die mededingendheid van die bedryf en dwing die sagtevrugte produsente en produseerders om hulself te posisioneer as bekwame mededingers in die internasionale mark omgewing. Hierdie study meet die mededingendheid van die Suid Afrikaanse sagtevrugte voorsieningsketting relatief tot die van Chili in ‘n poging om die volgende navorsingsvraag te beantwoord: Wat is die relatiewe internasionale mededingende voordeel van die Suid Afrikaanse sagtevrugte voorsieningsketting relatief tot die van Chili. Om die navorsingsvraag na behore te beantwoord word inligting van die Voedsel en Landou Organisasie (Food and Agricultural Organization, FAO) van die Verenigde Nasies van 2005 gebruik om die mededingendheid van die voorsieningskettings te verduidelik. Drie internasionaal erkende indekse word gebruik om die vergelykende en mededingende voordele van die sagtevrugte bedryf voorsieningskettings te vergelyk naamlik die Netto Uitvoer indeks (NU), Openbare Vergelykende Voordeel (OVV) indeks en die Relatiewe Openbare Vergelykende Handels Voordeel (ROVHV) indeks. Die resultate wys duidelik dat Soud Afrika se sagtevrugte voorsieningsketting ‘n relatief marginale kompeteerdende voordeel het, met meestse van die sagtevrugte produkte met OVV en ROVHV indeks waardes van tussen 0 en 10 het. Die ontleedings toon aan dat die Suid Afrikaanse sagtevrugte bedryf dit moeilik vind met om internasionall mededingend te wees met slegs ‘n maginale internasionale vergelykende en mededingende voordeel in terme van waarde toegevoegde produkte. Anders as Suid Afrika het Chili ‘n relatief beter openbare vergelykende voordeel as ook ‘n beter relatiewe internasionale vergelykende voordeel in meeste van die sagtevrugte voordieningskettings as Suid Afrika. Suid Afrika het slegs relatiewe beter internasionale en mededingende voordele in appelsap en gedroogde appelkose as Chili. Ongeag Suid Afrika se marginale mededingendheid ondervind meeste van die voordieningskettings opwaartse mededinging wat die die geval is met Chili nie. Die resultate het ook gewys dat die mededingendheid van meeste van die sagtevrugte voorsieningskettings in Suid Afrika afneem van primere na vervaardigde produkte, behalwe vir die appel en appelkoos waardekettings, wat impliseer dat waardetoevoeging moontlikhede steeds baie beperk is of nog nooit ontgin is nie. Op basis van die bevindinge is ‘n poging aangewend om sommige van die faktore wat die mededingendheid van die bedryf affekteer te identifiseer en te bespreek deur gebruik te maak van die raamwerk van mededingende voordeel ontleedings soos voorgestel deur Porter (1990, 1998). Die mees belangrike faktore wat ‘n inpak het op die mededingendheid van die van die bedryf is die beskikbaarheid van opgeleide arbeid; die koste en kwaliteit van onopgeleide aerbeid; beskikbaarheid en kwaliteit van kapitaal; koste van tegnologie; groei in plaaslike mark; gevaar van substitute; grondhervormings beleid; arbeids wetsgewing; huidige wisselkoers (huidige sterkte van die Rand); swart bemagtigings beleid; tekort aan tydige en akkurate inligting en die onakkuraatheid van sommige data van die Bederfbare Produkte Uitvoer Raad; landbou subsidies aan produsente in lande waarmee Suid Afrika internasionaal meeding en die hoë voorvalle van HIV/AIDS en misdaad. Om mededingendheid binne die berdyf te verbeter word verskeie strategie voorgestel wat rolspelers in die bedryf kan implementer.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/18221
This item appears in the following collections: