Analysing the efficacy of the Namibia's student financial assistance fund
Date
2011-12
Authors
Kaulinge, Victor Hatutale
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Student Financial Support Schemes (SFSS) have become increasingly important in
providing financial assistance for students pursuing higher education, in both developed
and developing countries. SFSSs were first established in the 1950s. The years that
followed saw an increase steady expansion of student loan programs, through the
introduction of student loans in more countries and expansion in the number of loans
available in relation to their size and new expanded approach. The trend was in response to
higher education expansion, combined with increasing financial toughness and concern for
equity, while at the same time there was a surge of interest in student loans in the late 1980s
and 1990s, with new programs introduced in Australia, New Zealand, and the United
Kingdom; several countries in eastern Europe, considering introducing student loans for the
first time; and some developing countries in Asia, Africa, and Latin America establishing
or expanding student loan programs. The need for financial assistance is to enable students
from low-income families to meet direct and indirect costs of higher education, and to
ensure equality of opportunity, equity, and social justice. Recent arguments focused on
whether student financial supports should be provided by governments, private agencies,
employers, or institutions, and whether it should be in the form of scholarships, bursaries,
grants either available to all students and or means-tested or fully repayable loans.
Increasingly, debates also surrounds the question of how student loans should be
administered in particular, eligibility and terms of repayment of loans, appropriate rates of
interest, and mechanisms to target disadvantaged students while minimising default rates.
Firstly, this study did a comparison between the SFSSs of the four different countries.
Secondly, the best practices were identified and the Namibian case study was evaluated
against the four countries. Lastly, some conclusions and recommendations were made that
are aimed to improve the SFSS in Namibia.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Studente finansiële ondersteuningskemas in ontwikkelde en onder ontwikkelende lande lewer ‘n belangrike bydrae tot die finansiële ondersteuning van studente in höer onderwys. Studente finansiële skemas is tot stand gebring in die 1950s. In die daarop volgende dekades het daar ‘n enorme groei plaasgevind in die daarstelling van studente leningskemas. Nie net het die aantal leningskemas vermeerder nie, maar meer en meer lande het van die benadering gebruik gemaak. Gedurende die 1980s en 1990s was daar ‘n toename in studentegetalle in höer onderwys wat gevolglik gelei het tot ‘n toename in finansiële ondersteuning van studente. Die implementering van nuwe programme in Australië, Nieu-Seeland en die Verenigde Koninkryke het gelei tot ‘n toename in finansiële ondersteuningskemas van studente. Verskeie lande in Europa het oorweging geskend aan die implementering van finansiële ondersteuning van studente tewyl onder ontwikkelende lande in Asië, Afrika en Latyns Amerika oorweging geskenk het aan die uitbreiding van finansiële ondersteuningskemas aan benadeelde en opkomende studente. Finansiële ondersteuning van behoeftige studente is gedoen om die direkte en indirekte koste verbonde aan onderwys te dek, gelyke geleenthede tot onderwys te skep, toegang tot ondewys te verbreed en om sosiale geregtigheid te verseker. ‘n Debat het egter onstaan oor wie verantwoordelikheid moet aanvaar vir die toekenning van studiebeurse, lenings of skenkings aan studente. In die verband is daar spesifiek gevra oor watter bydrae instellings in die openbare en privaat sektore maak tot finansiële ondersteuning van studente. Verdere aangeleenthede wat tydens die debat geopper word is vrae soos, wie moet verantwoordelikheid aanvaar vir die bestuur van sodanige finansiële skemas, lenings, die rentekoers ter sprake by die terugbetaling van die lenings en watter metodes kan gebruik word in die geval van minder gegoede studente wat nie hul finansiële terugbetaling ooreenkomste kan na kom nie. Die studie is onderneem na aanleiding van ‘n vergelykende studie tussen vier verskillende lande se finansiële ondersteuningskemas. Daarna is ‘n beste praktyk ontwikkel waarteen die Namibiese finansiële ondersteuning skema geevalueer is. Sekere gevolgtrekkings en aanbevelings is gemaak om die bestaande skema te verbeter.

Description
Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2011.
Keywords
Student aid -- Namibia, Student financial aid administration -- Namibia, Government aid to higher education -- Namibia, Dissertations -- Public management and planning, Theses -- Public management and planning