Establishing effective family and community level communication as a social vaccine to HIV/AIDS prevention in Hammarsdale, Kwasulu-Natal

Okoli, Onyeka (2011-12)

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2011.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This study investigates the level of communication at family and community level and the possible hindrances thereof at Hammarsdale in Kwazulu-Natal Province. Effective communication is considered necessary as one of the effective preventive strategies in the fight against the current HIV/AIDS epidemic witnessed today in South Africa. This area of study was considered vital in the absence of an effective vaccine and definitive treatment against the virus. The study utilized qualitative methods using structured interviews to gain an in-depth knowledge about the level of communication on sexual communication, condom utilization and HIV/AIDS prevention within the social and cultural context of the interviewed community. The study concludes that the level of communication at both family and community level is suboptimal. The lowest communication level was found between parents and their children and vice versa. The study shows that three major factors were responsible for this communication poverty and silence, possibly fuelling the current epidemic. These are 'fear', 'stigma' and 'culture'. The study also revealed that so far, schools and healthcare facilities serve as the most common source of information and knowledge about condom use, safer sexual practices and HIV/AIDS related information.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die vlak van kommunikasie op familie en gemeenskapsvlak en die moontlike hindernisse daarvan in Hammarsdale, KwaZulu-Natal. Effektiewe kommunikasie word as 'n noodsaaklikheid beskou as een van die effektiewe voorkomingstrategieë in die stryd teen die huidige MIV/VIGS epidemie in Suid-Afrika. Kwantitatiewe metodes is in hierdie studie gebruik deur middel van gestruktureerde onderhoude met die doel om in-diepte kennis rakende die vlak van kommunikasie rondom seksuele kommunikasie, kondom gebruik en MIV/VIGS-voorkoming binne die sosiale en kulturele konteks van die gemeenskap in te samel. Die studie toon dat die vlak van kommunikasie op familie en gemeenskapsvlak sub-optimaal is. Die laagste kommunikasie vlak is gevind tussen ouers, hul kinders en andersom. Die studie toon dat daar drie hoof faktore was wat verantwoordelik was vir die swak kommunikasie en stilte, wat moontlik kan aanleiding gee tot die huidige epidemie. Die faktore sluit in 'vrees', 'stigma' en 'kultuur'. Die studie toon verder dat skole en gesondheidsorg-fasiliteite dien as die mees algemene bron van inligting en kennis rondom kondoom gebruik, veiliger seksuele praktyke en MIV/VIGS verwante inligting.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/17885
This item appears in the following collections: