Toward a feminist ecclesiology of memory and hope in the context of the HIV/AIDS pandemic

Date
2006-12
Authors
Manske, Yvonne Janine
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: HIV/AIDS has a great impact on lives of all South Africans – but especially on women. HIV/AIDS also presents the greatest threat and danger to the ones living in poverty and without sufficient education and independence in relationships –that mostly includes South African women. In a first chapter I will discuss the connection between poverty and HIV/AIDS as well as between HIV/AIDS and the status of women in South Africa. In a second chapter I want to discuss a feminist ecclesiology of memory and hope and how it is presented by the catholic feminist theologian Elizabeth A. Johnson. In a third chapter I want to use the feminist ecclesiology of memory and hope to link it with the context of South Africa. In that last part I want to give a framework of the effect that a feminist ecclesiology of memory and hope could have on the South African society.
AFRIKAANSE OPSOMMING: HIV/VIGS het 'n groot impak op die lewe van alle Suid-Afrikaners - veral op die lewens van vroue. HIV/VIGS is ook een van die grootste bedreigings en gevare vir mense wat in armoede leef en geen toegang het tot voldoende onderrig en onafhanklikheid in verhoudings nie. Vroue word weereens die meeste geimpakteer. In die eerste hoofstuk sal ek hierdie verhouding tussen armoede en HIV/VIGS bespreek sowel as tussen HIV/AIDS en die status van vroue in Suid-Afrika. In die tweede hoofstuk wil ek die boek aangaande ’n feministiese ekklesiologie deur die katolieke feministiese teoloog Elizabeth A. Johnson bespreek. In die derde hoofstuk wil ek hierdie feministiese ekklesiologie van herinnering en hoop gebruik en dit toepas op die konteks van Suid-Afrika. In die laaste hoofstuk wil ek 'n raamwerk oor die effek wat hierdie feministiese ekklesiologie van herinnering en hoop op die Suid-Afrikaanse gemeenskap kan hê, weergee.
Description
Assignment (M. Div.)--University of Stellenbosch, 2006.
Keywords
AIDS (Disease) in women -- South Africa, Feminist theology, Johnson, Elizabeth A., 1941-, Women -- Religious life -- South Africa, Hope -- Religious aspects -- Christianity, Memory -- Religious aspects -- Christianity, Theses -- Theology, Dissertations -- Theology
Citation