Corporate governance in public-private partnerships : a public sector management perspective

Brink, Jeanetha (2006-04)

Thesis (MPhil)--University of Stellenbosch, 2006.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This assignment deals with the relevance of Public-Private Partnerships in the South African context and particularly the role it can play in realising the developmental goals of the economic policy. The value of the unique relationship that is possible between the public and the private partner goes beyond the formalised legal agreement as the mix of cultures and different managerial approaches hold benefits for both parties. There are many aspects of the PPP, especially as a management tool, which grow beyond the boundaries of a work of this length and which will hopefully entice the reader to further reading. However, in this work the main thrust of the argument is that the PPP offers an alternative, or maybe rather a supplementary vehicle to address a number of managerial problems experienced in the public sector.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie werkstuk handel met die relevansie van die sogenaamde “Public-Private Partnership” in die Suid-Afrikaanse konteks en meer spesifiek die rol wat dit kan speel om die ontwikkelingsdoelwitte van die ekonomie te bereik. Die waarde van die unieke verhouding wat moontlik is tussen die publieke en die private party venoot verder as die formele regsverhouding aangesien die vermenging van die kulture en verskillende bestuurstyle voordele vir beide partye inhou. Daar is vele aspekte van die PPP, veral as ‘n bestuursmeganisme, wat buite die grense van ‘n werk van hierdie lengte gaan en hopelik word die leser gestimuleer om verder oor die onderwerp op te lees. Die vertrekpunt van hierdie werk egter is dat die PPP ‘n alternatiewe, of selfs ‘n bykomende meganisme om verskeie bestuursprobleme wat in die publieke sektor ervaar word, aan te spreek.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/17443
This item appears in the following collections: