The design of a generic signing avatar animation system
Date
2006-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: We designed a generic avatar animator for use in sign language related projects.
The animator is capable of animating any given avatar that is compliant with the
H-Anim standard for humanoid animation. The system was designed with the
South African Sign Language Machine Translation (SASL-MT) project in mind,
but can easily be adapted to other sign language projects due to its generic design.
An avatar that is capable of accurately performing sign language gestures is
a special kind of avatar and is referred to as a signing avatar. In this thesis we
investigate the special characteristics of signing avatars and address the issue of
finding a generic design for the animation of such an avatar.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Ons het ’n generiese karakteranimasiestelsel ontwikkel vir gebruik in gebaretaal verwante projekte. Die animasiestelsel het die vermo¨e om enige karaktermodel wat met die H-Anim standaard versoenbaar is, te animeer. Die animasiestelsel is ontwerp met die oog op gebruik in die South African Sign Language Machine Translation (SASL-MT) projek, maar kan maklik aangepas word vir ander gebaretaalprojekte te danke aan die generiese ontwerp. ’n Karaktermodel wat in staat is om gebare akkuraat te maak is ’n spesiale tipe karaktermodel wat bekend staan as ’n gebaretaal avatar (Engels : signing avatar). In hierdie tesis ondersoek ons die spesiale eienskappe van ’n gebaretaal avatar en beskou die soektog na ’n generiese ontwerp vir die animering van so ’n karaktermodel.

Description
Thesis (MScIng)--University of Stellenbosch, 2006.
Keywords
Avatars (Virtual reality) -- Design, Computer animation, Animators -- Design, Sign language -- Computer-aided design, South African Sign Language, Avators, Signing, Theses -- Applied mathematics, Dissertations -- Applied mathematics, Theses -- Computer science, Dissertations -- Computer science