Tienermoeders se perspektiewe oor ondersteuning : die stemme van ses tienermoeders uit 'n benadeelde gemeenskap

SUNScholar Research Repository

Show simple item record

dc.contributor.advisor Daniels, Doria
dc.contributor.author Nel, Elizette
dc.contributor.other Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Educational Psychology.
dc.date.accessioned 2011-10-03T12:34:48Z
dc.date.available 2011-10-03T12:34:48Z
dc.date.issued 2004-12
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10019.1/16502
dc.description Thesis (MEd)--Stellenbosch University, 2004. en_ZA
dc.description.abstract ENGLISH ABSTRACT: This study was undertaken to investigate the perspectives of a group of teenage mothers from a disadvantaged community, on their need for support and suggestions for a community support programme. This study forms part of a community support project in which the Department of Educational Psychology of the University of Stellenbosch is currently involved. The findings of this study will be applied to plan effective interventions for teenage mothers. I made use of a qualitative research design and approached the study from an interpretive paradigm to gain insight in and an understanding of the participants’ perspectives. The focus group interview was my primary method of research. The data generated by six focus group interviews were verified through individual interview data. I also used a biographical questionnaire to obtain background information from each participant. Furthermore, I made comprehensive notes on my personal reflections and observations about the research process, and this became part of the research data. Through the process of data analysis, seven themes were identified. These themes are: material support; financial support; contact between the father and his child(ren); knowledge, advice and information; emotional support; practical support and access to employment. The participants also made suggestions for a support programme. The findings of the study indicate that programmes aimed at job creation, the accessibility of the government grant and support groups in the community could lead to enhanced support for teenage mothers. en_ZA
dc.description.abstract AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie is onderneem om 'n groep tienermoeders uit 'n benadeelde gemeenskap se perspektiewe oor ondersteuning te ondersoek, veral ten opsigte van hulle behoeftes aan ondersteuning en hulle voorstelle vir 'n gemeenskapsondersteuningsprogram. Die studie vorm deel van 'n gemeenskapsondersteuningsprojek waarby die Departement Opvoedkundige Sielkunde van die Universiteit Stellenbosch tans betrokke is. Die bevindinge van die studie sal aangewend word om effektiewe intervensies vir tienermoeders te beplan. Ten einde insig en begrip vir die deelnemers se perspektiewe te ontwikkel, het ek van 'n kwalitatiewe navorsingsontwerp gebruik gemaak en die studie vanuit 'n interpretivistiese paradigma benader. My primêre metode van ondersoek was ses fokusgroeponderhoude. Die data wat op hierdie manier gegenereer is, is deur middel van individuele onderhoude geverifieer. Ek het ook gebruik gemaak van 'n biografiese vraelys om agtergrondinligting oor elke deelnemer te verkry. Omdat ek binne ‘n kwalitatiewe navorsingsproses werk, was my persoonlike refleksies en waarnemings deel van die navorsingsproses. Deur middel van die proses van data-analise het sewe temas uit die data na vore gekom. Die volgende temas is geïdentifiseer: materiële ondersteuning; finansiële ondersteuning; kontak tussen die pa en sy kind(ers); kennis, raad en inligting; emosionele ondersteuning; praktiese hulp en toegang tot werk. Die deelnemers het ook voorstelle vir 'n ondersteuningsprogram gemaak. Die bevindinge van die studie dui daarop dat programme ten opsigte van werkskepping, die toeganklikheid van die staatstoelaag en ondersteuningsgroepe in die gemeenskap moontlik tot groter ondersteuning van tienermoeders sal bydra. af_ZA
dc.language.iso af_ZA af_ZA
dc.publisher Stellenbosch : Stellenbosch University
dc.subject Community-based social services -- South Africa -- Western Cape en_ZA
dc.subject Unmarried mothers -- Social networks -- South Africa -- Western Cape en_ZA
dc.subject Teenage mothers -- Social networks -- South Africa -- Western Cape en_ZA
dc.subject Social work with teenagers -- South Africa -- Western Cape en_ZA
dc.subject Dissertations -- Education en_ZA
dc.subject Theses -- Education en_ZA
dc.title Tienermoeders se perspektiewe oor ondersteuning : die stemme van ses tienermoeders uit 'n benadeelde gemeenskap af_ZA
dc.type Thesis en_ZA
dc.rights.holder Stellenbosch University


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record