Networking the enterprise : a solution for HBR personnel
Date
2004-12
Authors
Honniger, Werner
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This Extended Research Assignment discusses the information systems found in HBR
Personnel. The discussion, based on the research problems, proposes steps in which the
systems of HBR can be integrated so that they add the most value. Furthermore, a review of
Corporate Portals is undertaken to show the potential impact it may have on organisational
efficiencies and knowledge. The Assignment, according to the methodologies given, analyses
the HBR information system for system incompatibilities and bottlenecks and proposes
solutions for these problems. The solutions include changing core system databases and
computer systems, together with a portal to fully integrate HBR Personnel’s information
systems.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie Uitgebreide Navorsingsopdrag bespreek die informasiestelsels gevind in HBR Personnel. Die bespreking, gebaseer op die navorsingsprobleme, stel stappe voor waardeur die stelsels van HBR geïntegreer kan word om die meeste waarde toe te voeg. Verder word ‘n oorsig gedoen van Korporatiewe Portale om te wys watter potensiële impak dit kan hê op organisatoriese doeltreffendheid en kennis. Na aanleiding van die gegewe metodologieë analiseer die opdrag HBR se informasiestelsel vir sistemiese probleme en bottelnekke en stel oplossings voor vir hierdie probleme. Die oplossings sluit in ‘n verandering van kern-sisteem databasisse en rekenaarstelsels, tesame met ‘n portaal om HBR Personnel se informasiestelsels ten volle te integreer.

Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2004.
Keywords
Hospitality industry -- South Africa -- Personnel management, Information storage and retrieval systems, Personnel management -- Data processing, Business enterprises -- Computer networks, Web portals, Dissertations -- Information science, Theses -- Information science