A spaceborne GPS receiver

Nortier, Benjamin J. (Stellenbosch : University of Stellenbosch, 2003-12)

Thesis (MScIng)--University of Stellenbosch, 2003.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this study was to develop a Global Positioning System (GPS) receiver for use on a Low-Earth Orbit (LEO) satellite. The study includes an examination of some of the fundamental GPS theory and how the LEO environment affects the operation of a GPS receiver. The hardware and software that was selected for the implementation are discussed. The reasons for porting the software to a new hardware platform and methods employed in the port are given. Thereafter the process of adapting the receiver software for use in space is given. To verify the operation in space, the receiver was subjected to LEO simulations using a GPS signal simulator. These results are shown and discussed. The tests indicated that the adaptations were successful and that the receiver will function on a LEO satellite.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van die tesis was om ’n Globale Posisionerings Stelsel (GPS) ontvanger to ontwikkel vir gebruik op ’n lae-wentelbaan satelliet. Die studie begin met fundamentele GPS teorie en hoe die funksionering van die ontvanger be¨ınvloed word deur die wentelbaan van ’n satelliet. Die hardeware en sagteware vir die implementasie word bespreek. Die rede en metodes om die sagteware aan te pas om te werk op nuwe hardeware word gegee. Daarna word die proses om die sagteware aan te pas vir ruimtegebruik gegee. Om the verifieer dat die ontvanger wel sal kan werk op ’n satelliet was dit getoets in ’n gesimuleerde ruimte-omgewing met ’n GPS seinsimulator. Hierdie resultate word gegee en bespreek. Die toetse het gewys dat die aanpassings suksesvol was en dat die ontvanger in die ruimte sal funksioneer.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/16407
This item appears in the following collections: