Craft and poverty alleviation in South Africa : an impact assessment of Phumani Paper : a multi-site craft-based poverty alleviation programme

Cohn, Taryn Claire (Stellenbosch : University of Stellenbosch, 2004-04)

Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2004.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The cultural industries have been identified by the South African government as having significant potential to generate employment and hence alleviate the wide spread poverty suffered by many in the country. They have invested in the cultural industries with a view to developing SMMEs that have the potential to generate sustainable livelihoods. Craft, in particular is seen as an ideal vehicle through which poverty alleviation can take place, due to the combination of low technology requirements with high levels of manual labour. This study looks at one such multi-site craft-based poverty alleviation programme, Phumani Paper, and assesses the impact that it has had on the poverty of its participants (so far). Drawing on relevant theory “poverty” is defined as a deficiency with regard to three aspects of people’s lives: income, “human development” and capacity building. The results of the study indicate that the program did contribute to human development, but that income generation was less successful. In this regard success seems to depend on conditions at three levels of a programme: the programme management, the project model and the individual participants. Strategic intervention on these three levels will ensure that the impact of craft on poverty is more effective.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die kulturele nywerhede is deur die Suid-Afrikaanse regering geïdentifiseer as ‘n potensiële bron van werkskepping om te help om wydverspreide armoede in die land aan te spreek. Die regering het op kulturele terrein belê in klein- en medium sakeondernemings met die hoop dat hulle kan bydra tot die skepping van volhoubare bestaansgeleenthede. Kunsvlyt word as ‘n ideale roete tot armoede verligting gesien a.g.v. die kombinasie van lae tegnologie vereistes en intensiewe handearbeid. Die studie kyk na een sodanige kunsvlyt-gebaseerde programme vir armoedeverligting, nl. Phumani Paper, en meet die impak wat dit (tot dusver) op die armoede van diegene gehad het wat aan die program deelneem. Gebasseer op relevante teorie word “armoede” in hierdie studie gedefinieer as 'n gebrek op drie terreine van mense se lewens: inkomste, “menslike ontwikkeling” en kapasiteitsbou. Die resultate van die studie toon aan dat die program bygedra het tot menslike ontwikkeling, maar dat die skepping van inkomste minder suksesvol was. Sukses in hierdie verband blyk af te hang van kondisies op drie vlakke van 'n program: die programbestuur, die projek-model en die individuele deelnemers. Strategiese intervensie op hierdie drie vlakke sal verseker dat die impak van kunsvlyt op armoede meer effektief is.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/16269
This item appears in the following collections: