Transformerless series dip/sag compensation with ultracapacitors

Becker, Martin Gerhard (2004-12)

Thesis (MScIng)--University of Stellenbosch, 2004.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This thesis covers the development of a transformerless series dip compensator. Of all known power quality problems, voltage dips are the greatest reason for concern. Series injection dip compensators offer the advantage of only having to compensate for the decrease in supply voltage during a dip. This results in significant reduction in converter ratings and energy storage requirements. The aim of this thesis was to take up previous developments and combine them with new technologies to maximize their functionality. The new design was implemented with ultracapacitors to offer a maintenance-free device lifespan of 20 years. As they are very expensive, a new topology was introduced in this thesis to maximize their use so that they become viable for industry. Furthermore, a new method of daisy chaining switches was introduced to minimize costs involved in controlling them. A single-phase compensator, with this new topology and the new way of controlling switches, was designed and built according to specifications stated by Eskom. This ultracapacitor-based dip compensator was tested with a dip generator, developed by the University of Stellenbosch for different load currents. The experimental results confirmed simulations made with identical parameters. This thesis presents a reliable and cost effective solution for dip compensation.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis dek die ontwikkeling van ’n transformatorlose duik kompenseerder. Van al die bekende toevoerkwaliteit probleme wek duike in die spanning die meeste kommer. Serie-injeksie kompenseerders het die voordeel dat hulle net kompenseer vir die verlies in die toevoerspanning tydens die duik. Dit het ’n beduidende vermindering in die omsetterkenwaardes en energiestoorvereistes tot gevolg. Hierdie tesis mik om vorige soortgelyke ontwikkelings op te volg en te verbeter met nuwe tegnologie om die funktionliteit te maksimeer. Die ontwerp is geimplementeer met ultrakapasitore wat die onderhoudsvrye toestel ‘n leeftyd van 20 jaar toelaat. Omdat ultrakapasitore so duur is moes ‘n nuwe topologie onwikkel word om die gebruik van ultrakapasitore meer ekonomies aantreklik te maak. Daar is ook ‘n nuwe manier van skakelaar beheer ontwikkel wat toelaat dat baie skakelaars oor een optise veesel beheer kan word. ‘n Enkel fase dip kompensaeerder is toe onwikkel en gebou volgens Eskom se spesifikasies. Die ultrakapasitor gebaseerde omsetter is getoets met ‘n dip generator wat deur die Universiteit van Stellenbosch ontwikkel is. Die praktiese resultate bevestig die simulasies wat gedoen is met dieselfe parameters. Hierdie tesis lei tot ‘n betroubaare en ekonomiese oplossing vir duik kompensasie.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/16256
This item appears in the following collections: