An evaluation of neonatal nursing care in selected hospitals in the Western Cape

Barlow, Hilary Joan (2003-12)

Thesis (MCUR)--University of Stellenbosch, 2003.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: South Africa has a proud history of a high standard of health care delivery in State funded hospitals. This implies that high standards of education and care in both medical and nursing training have been achieved. The care of sick and premature newborn infants by nurses is a speciality that has evolved worldwide over the last forty years as a result of various technological developments. In order to ensure the standard of care delivered, protocols of care should be available for nurses to refer to and to measure their work against. There were no protocols of care available in the two Neonatal Units (NICUs) used in this study. Using a non-experimental, exploratory descriptive design, the researcher set about measuring the quality of nursing care in the NICUs. Standards (structure, process and outcome) were written by the researcher, and validated. The results showed that the standards were not met at an acceptable level in various areas. One of the areas of great concern was the lack of effective hand washing. Outcome standards which reflect the consequences of care indicated serious shortages of staff in some cases and insufficient staff training. Recommendations are that a Quality Assurance Program should be introduced with training and education of the nurses working in the NICUs and the introduction of evidencebased practice. Future research should aim at showing the way to improve the service delivered.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Suid-Afrika het ‘n trotse geskiedenis van ‘n hoë standard van gesondheidsorgdienslewering in Staatsbefondsde hospitale. Dit impliseer dat hoë standaarde in mediese en verpleegopleiding bereik is. Die versorging van siek en premature pasgebore babas deur verpleegkundiges is ‘n spesialiteit wat oor die afgelope veertig jaar wêreldwyd ontwikkel het as gevolg van verskeie tegnologiese ontwikkelings. Ten einde te verseker dat ‘n hoë standard van sorg gelewer word, moet protokolle beskikbaar wees vir verpleegkundiges om te gebruik en hulle werkverrigting teen te meet. Daar was geen protokolle beskikbaar in die twee neonatale eenhede wat in hierdie studie gebruik is nie. ‘n Nie-eksperimentele, verkennende, beskrywende ontwerp is deur die navorser gebruik om die gehalte van verpleegsorg in die neonatale eenhede te evalueer. Standaarde (struktuur, proses en uitkoms) is deur die navorser opgestel en gevalideer. Die resultate toon aan dat die standaarde in verskeie areas nie aanvaarbaar nagekom word nie. ‘n Kommerwekkende bevinding was die afwesigheid van effektiewe was van hande. Uitkomsstandaarde wat die resultaat van sorg weerspieël, het aangedui dat daar ernstige tekorte aan personeel in sommige gevalle bestaan het asook onvoldoende opleiding van personeel. Aanbevelings is dat ‘n Gehalteversekeringsprogram ingestel behoort te word en met die opleiding van verpleegkundiges werksaam in die neonatale eenhede en evidence-based practice aangespreek moet word. Toekomstige navorsing behoort aan te dui hoe om die diens wat gelewer word, te verbeter.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/16253
This item appears in the following collections: