Tragedy in selected Sesotho novels
Date
2002-12
Authors
Mohatlane, Edwin Joseph
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The object of this study is to examine the expression of tragedy in randomly selected Sesotho
novels in two major periods, namely the early period (1925 to 1970s) and the later period (1970s
to 1990s). Five Sesotho novels will be discussed in each period and give an indication of tragic
expression in that period. It is however not the main emphasis in this work to compare and
contrast between the two periods but mainly to observe patterns of tragedy and tragic expressions
in Sesotho novels.
Chapter One orientates the reader by indicating aspects such as the problem identification, aim
of the research, the approach or modus operandi, the scope as well as the organisation of the
study, that is, a brief arrangement of chapters and presentation of what would be contained in
subsequent chapters.
Chapter Two presents the theoretical framework within which the research will be based. As
the theoretical framework in this work, aspects of tragedy, namely, character, plot and theme will
be discussed.
Chapter Three focuses on the early Sesotho tragedies within the literary period 1925 to 1970s.
As already indicated, five novels, namely, Chaka, Mphatlalatsane, Moiketsi, Mosali a nkhola,
and Leshala Ie tswala molora will be discussed in terms of the theoretical principles suggested in
Chapter Two. At the end of the chapter, an analysis of the findings and conclusions will be
drawn on tragic expressions in these novels. These novels distinguish themselves as largely
classical tragedies (there are modern ones also) in terms of the nature of tragic characters
available.
Chapter Four examines the later Sesotho tragedies ranging between the period 1970s to 1990s.
As in early Sesotho novels, five novels will be discussed with a view to highlight tragic
expressions in this period. Peo ena ejetswe ke wena, Mehaladitwe ha e eketheha, Nna ke mang,
Ke lesheleshele leo a iphehletseng lona and Lehlaba la lephako will be the novels we analyse.
Analysis of the findings will be made and conclusions drawn at the end of the chapter in how tragedy is expressed in all these novels. These novels distinguish themselves as largely modern
tragedies in terms of the tragic characters portrayed in them.
Chapter Five presents the general conclusions on all the novels discussed in the two periods. A
comparison will be made as to how tragic expression differs from one period to another
particularly in terms of the three aspects of tragedy. Each novel will be given the individual
attention and focussed exclusively as to how it presents tragedy and how perhaps it differs from
others.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie is om die voorkoms van die tragedie in geselekteerde Suid-Soetoe romans gedurende hoofsaaklik twee periodes, naamlik, die vroeere periode (1925 tot die 1970's) en die latere periode (1970 tot die 1990's) te ondersoek. Vyf Suid-Soetoe romans sal bespreek word rakende elke periode en sal 'n aanduiding gee van die tragedie gedurende die betrokke periode. Dit is egter nie die hoofdoel van die werk om vergelykings en onderskeidinge tussen die twee periodes te tref nie, maar eerder om tragedie en tragiese elemente binne Suid-Soetoe romans te bespreek. Hoofstuk Een se doel sal wees om die leser te orienteer aangesien dit aspekte soos die probleem identifikasie, die doel van die studie, die omvang en die voorlopige navorsing gemaak in terme van ander navorsingswerke rakende die onderwerp bevat, naamlik, vorige studies rakende die karakter in Suid-Soetoe romans met spesifieke verwysing na tragiese karakters. Die hoofstuk sal ook die uiteensetting van die studie, soos die uitleg van die hoofstukke en inhoud van daaropvolgende hoofstukke bevat, bespreek. Hoofstuk Twee stel die teoretiese raamwerk bekend waarop die navorsing gebasseer is. As deel van die raamwerk, sal aspekte van die tragedie soos karakter, intrige en tema bespreek word. Hierdie teoretiese aspekte sal dan toegepas word op Suid-Soetoe romans in opvolgende hoofstukke. Hoofstuk Drie fokus op die vroeere Suid-Soetoe tragedies binne die literere periode 1925 tot 1970s. Vyf romans, naamlik Chaka, Mphatlalatsane, Moiketsi, Mosali a nkhola en Leshala Ie tswala rnolora sal bespreek word in terme van teoretiese beginsels genoem in Hoofstuk Twee. Aan die einde van die hoofstuk sal 'n analise gemaak word van die bevindinge en gevolgtrekkings rakende die tragedie se voorkoms in hierdie romans. Hierdie romans onderskei hulself grootliks as klassieke tragedies in terme van die tragiese karakters se voorkoms. Hoofstuk Vier ondersoek die latere Suid-Soetoe tragedies gedurende die tydperk 1970 tot 1990. Soos in die vroeere tydperk, sal vyf romans bespreek word met die doel om die aspekte van tragedie te aksentueer. Peo ena e jetswe ke wena, Mehaladitwe ha e eketheha, Nna ke mang, Ke lesheleshele leo a iphehletseng lona en Lehlaba la lephako sal romans wees waarop gefokus word. 'n Analise van die bevindinge en gevolgtrekkings sal gemaak word aan die einde van die hoofstuk en sal die voorkoms van die tragedie in al die romans beskryf. Hierdie romans onderskei hulself hoofsaaklik as moderne tragedies in terme van die tragiese karakters se voorkoms. Hoofstuk Vyf verskaf algemene gevolgtrekkings waartoe gekom is in die voorafgaande bespreking van die genoemde twee periodes. 'n Vergelyking sal gemaak word oor hoe die voorkoms van die tragedie verskil van een periode na die ander, rakende die tragiese figuur. Elke roman sal individuele aandag kry en klem sal gele word op hoe dit verskil van ander romans.
SESOTHO ABSTRACT: Ka mosebetsi ona wa diphuputso re hlahloba ka moo mahlomola a totobatswang ka teng dingolweng tse kgethilweng dinakong tsena tsa bongodi, e leng ho tloha selemong sa 1925 ho isa selemong sa 1970 le tse hlahlamang esita le nako ya morao e qalang selemong sa 1970 ho isa dilemong tsa 1990 le tse hlahlamang. Re tla hlahloba dipale tse hlano mokgahlelong 0 mong le 0 mong wa nako e le ho totobatsa ka moo mahlomola a hlahiswang ka teng dipaleng tsa Sesotho. Ha se sepheo se seholo sa mosebetsi ona ho bapisa totobatso ya mahlomola mekgahlelong ena ya nako empa sepheo se seholo ke ho bontsha ka moo mahlomola a hlahiswang ka teng dipaleng tsa Sesotho. Kgaolong ya Pele re tla nyenyeletsa mrnadi diphuputsong tsena ka ho mo tsebisa dintlha tsa bohlokwa malebana Ie mosebetsi ona tse kang totobatso ya qaka, sepheo sa phuputso ena, mokgwa oo phuputso e tla etswa ka ona, dintlha tse tla fuputswa esita le tlhophiso ya mosebetsi ona. Ka tlhophiso ya mosebetsi ona re bolela tatelano ya dikgaolo esita le tlhahiso ya kgaolo ka nngwe, ho tse tla latela. Kgaolong ya Bobedi re hlahisa teori kapa moralo wa tsebo 0 tla sebediswa bakeng sa phuputso ena. Tse ding tsa dikarolwana tsa moralo ona wa tsebo e tla ba dikarolo tsa bohlokwa tsa pale ya mahlomola, mme ka hona mosebetsi 0 tla totobatsa mophetwa, moralo wa kgohlano (poloto) le mookotaba. Dintlha tsena tsa moralo wa tsebo di tla sebediswa dipaleng tsa Sesotho tse tla hlahlojwa dikgaolong tse tla latela. Kgaolong ya Boraro re hlahloba dipale tsa Sesotho tse ngotsweng mokgahlelong wa pele wa nako mme e le nako e qalang selemong sa 1925 ho isa selemong sa 1970 le tse mmalwa tse latelang. Jwalo ka ha re se re hlalositse, re tla hlahloba dipale tse hlano e leng Chaka, Mphatlalatsane, Moiketsi, Mosali a nkhola le Leshala le tswala rnolora ho latela dintlha tseo re buileng ka tsona kgaolong ya bobedi. Qetellong ya kgaolo ena re tla hlahloba diqeto tseo re di etsang ho latela tseo re di lemohileng dipaleng tsena malebana Ie tlhahiso ya mahlomola. Dipale tsena ke dipale tsa tlelaseki tse tshwanang le tsa.S ekgerike (le hoja ho ntse ho na le dipale tsa sejwalejwale) ho latela semelo sa mophetwa wa mahlomola. Kgaolong ya Bone re hlahloba dipale tsa mahlomola tsa mokgahlelo wa sejwalejwale mme e le dipale tse ngotsweng nakong ya selemo sa 1970 ho tla tihla dilemong tsa 1990 le tse hlahlamang. Jwalo ka ha re ile ra etsa dipaleng tsa kgale, re tla hlahloba dipale tse hlano e le ho bontsha ka moo mahlomola a totobatswang ka teng paleng tsa Sesotho. Dipale tseo re tla di hlahloba ke Pea ena ejetswe ke wena, Mehaladitwe ha e eketheha, Nna ke mang, Ke lesheleshele lea a iphehletseng lana Ie Lehlaba la lephaka. Ha re se re hlahlobile dipale tsena re tla fana ka diqeto tseo re di tihleletseng mabapi le ka moo mahlomola a hlahiswang ka teng paleng tsena. Dipale tsena di ka tsejwa e le dipale tsa sejwalejwale ho latela mofuta wa mophetwa wa mahlomola ya fumanwang ho tsona. Kgaolong ya Bohlano re fana ka diqeto tse akaretsang malebana Ie dipale tsohle tseo re di hlahlobileng mekgahlelong ena e mmedi ya nako. Re tla bapisa ka moo tlhahiso ya mahlomola e fapaneng ka teng ka lebaka la tshwaetso ya semelo sa mophetwa, diketsahalo kapa moralo esita Ie mookotaba kapa molaetsa. Re tla lekola pale ka nngwe mme re hlahlobe ka moo e hlahisang mahlomola ka teng le ka moo e fapanang le dipale tse ding ka teng.

Description
Thesis (DLitt)--University of Stellenbosch, 2002.
207 leaves printed single pages, preliminary pages i-xiii and numbered pages 1-195. Includes bibliography.
Digitized at 600 dpi grayscale to pdf format (OCR), using a Bizhub 250 Konica Minolta Scanner.

Keywords
Tragedy, Sotho literature -- History and criticism -- 20th century, Dissertations -- Southern Sotho language, Theses -- Southern Sotho language