Towards a management tool for technology platforms based on technology management capabilities
Date
2021-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Technology platforms have proven to provide companies the agility required to mitigate market
disruption and give them an edge on their competitors but require unique management strategies and
considerations that differ from traditional linear businesses. The need for such technologies has also
escalated during the Covid-19 pandemic which caught many businesses off guard who did not have
a digitally aligned strategy. For new and existing platform owners to traverse the life cycle of
technology platforms and ensure the success of their businesses they need to understand the
intricacies of technology management. By adopting a technology management capability perspective,
they can approach this challenge with a holistic understanding of technology management that
includes the technology application processes.
This study aimed to develop a practical management tool for technology platforms and their
surrounding ecosystems based on the technology management capabilities (TMC) perspective. To
achieve this goal, the researcher developed ten objectives which were subsequently translated into a
research design based on the six Design Science Research Methodology (DSRM) activities developed
by Peffers et al. [1].
The first problem identification and motivation activity included the background and research
methodology as mentioned. The second activity, define solution objectives, comprised the objectives
necessary to build a competent knowledge base for the researcher to accurately define the solution
objectives for the management tool. This included the researcher conducting a systematized literature
review to determine the state of the problem and which aimed to gain knowledge about the
relationship between TMC literature and the management of technology platforms. The conclusions
drawn from the systematized literature review formed the building blocks for further research
conducted as part of a conceptual literature review. The culmination of knowledge gained during the
two reviews were utilized to define the design requirements used to develop the preliminary
management tool during the third DSRM activity.
Semi-structured interviews were conducted to validate the concepts used throughout the preliminary
management tool and to gain insight from various experts in the fields of technology platforms and
technology management capabilities. Further quantitative data regarding the preliminary
management tool’s efficacy was also gathered by conducting an impact-effort analysis of the
proposed technology management routines. Following the analysis of the data gathered during the
evaluation process both structural and conceptual changes to the preliminary management tool were
proposed. These included additional routines required for platform management, the definitions of
the existing routines being updated, and the level of effort to implement each routine being reflected.
The evaluation process resulted in the preliminary management tool being updated to form the final
management tool which was communicated as part of the last DSRM activity. The final management
tool comprised two canvases which were used to present and define the forty-two practical technology
management routines proposed as part of this study. The routines formed the final level in the
hierarchal structure of technology- and supporting management capabilities. The study was
concluded with the researcher listing the limitations faced and giving recommendations for future
work.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Dit is al gevind dat tegnologieplatforms vir maatskappye die nodige behendigheid verskaf om markontwrigting te versag en om ‘n voorsprong op hul kompetisie te gee, maar benodig unieke bestuurstrategieë en oorwegings wat verskil van tradisionele lineêre besighede. Die nood vir sulke technologieë is ook versterk deur die Covid-19 pandemie wat vir talle besigheded onkant gevang het omdat hulle nie ‘n digitale gerigte strategie gehad het nie. Om vir nuwe en bestaande platformeienaars die lewensiklus van tegnologieplatforms te kan verstaan en die sukses van hul besighede te verseker, moet hulle die ingewikkeldhede van tegnologiebestuur verstaan. Deur 'n tegnologiebestuursvermoë perspektief toe te pas, kan hulle hierdie uitdaging aanpak met 'n holistiese begrip van tegnologiebestuur wat ook die toepassing daarvan insluit. Die doel van hierdie studie was om 'n praktiese bestuurshulpmiddel vir tegnologieplatforms en hul omliggende ekosisteme te ontwikkel wat gebaseer is op tegnologiebestuursvermoëns. Om hierdie doel te bereik, het die navorser tien doelwitte ontwikkel wat later in 'n navorsingsontwerp omskep is. Die navorsingsontwerp was gebaseer op die’ Design Science Research Methodology’ (DSRM) se ses aktiwiteite wat ontwikkel is deur Peffers et al. [15]. Die eerste probleemidentifisering en motiverings-aktiwiteit het die agtergrond en navorsingsmetodologie soos genoem, ingesluit. Die tweede aktiwiteit, definieer oplossingsdoelwitte, bestaan uit die doelwitte wat nodig is om 'n bekwame kennisbasis te bou vir die navorser om die ontwerpsvereistes vir die bestuurshulpmiddel akkuraat te kan definieer. Dit het ingesluit dat die navorser 'n gesistematiseerde literatuurstudie gedoen het om die status van die probleem te bepaal en wat daarop gemik was om kennis op te doen oor die verhouding tussen tegnologiebestuursvermoë - literatuur en die bestuur van tegnologieplatforms. Die gesistematiseerde literatuurstudie se gevolgtrekkings het die boustene gevorm vir verdere navorsing wat gerig was as ‘n konseptuele literatuurstudie. Die versameling van kennis wat tydens die twee literatuurstudies opgedoen is, is gebruik om die ontwerpvereistes te definieer wat gebruik was om die voorlopige bestuurshulpmiddel te ontwikkel. Semi-gestruktureerde onderhoude was gevoer om die konsepte wat vir die voorlopige bestuurshulpmiddel gebruik was te bekragtig, en om insig van verskillende kundiges te kry oor die gebied van tegnologieplatforms en tegnologiebestuursvermoëns. Verdere kwantitatiewe data oor die doeltreffendheid van die voorlopige bestuurshulpmiddel was ook versamel deur 'n impak-inspanning- analise van die voorgestelde tegnologiebestuursroetines uit te voer. Die ontleding van die versamelde data het gelei tot voorgestelde strukturele en konseptuele veranderinge tot die voorlopige bestuurshulpmiddel. Die voorgestelde veranderinge het addisionele roetines wat nodig is vir platformbestuur ingesluit, die definisies van die oorspornklike roetines verander, en die inspanningsvlak om elke roetine te implementeer geweerspieël. Die evalueringsproses het daartoe gelei dat die voorlopige bestuurshulpmiddel opgedateer word om die finale bestuurshulpmiddel te vorm. Die finale bestuurshulpmiddel bestaan uit twee ‘Canvas’- komponente wat gebruik was om die twee en veertig praktiese tegnologiebestuursroetines voor te stel en te definieer. Die roetines vorm die finale vlak in die hiërargiese struktuur van tegnologie- en ondersteunende bestuursvermoëns. Die studie was afgesluit deur die navorser wat 'n lys van die studiebeperkings te lys en aanbevelings te gee vir toekomstige werk.

Description
Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2021.
Keywords
Technology platforms -- Management, UCTD, Application program interfaces (Computer software), Software ecosystems, Management information systems