Selecting and tailoring design methodologies in form of roadmaps for a specific development project

Nieberding, Friedrich Hagen Martin (2010-03)

Thesis (DEng (Industrial Engineering))--University of Stellenbosch, 2010.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This dissertation investigates answers to the question: "How does one decide on the approach to implement when planning, managing and executing a development project?". By examining the prescriptive models of the development process, as proposed by design science, the principle characteristics are identified, that these models try to enforce. The need for tailoring the development process to the context of the project is highlighted by contrasting these prescriptive models to industrial practice and the corresponding descriptive models of the development process. A framework of contextual variables is proposed, which facilitates the tailoring of the approach to the project by defining the project methodology. The usefulness of this contextual framework is verified by means of case studies. Finally the dissertation proposes the use of a roadmap to define the project methodology at the beginning of the project. By packaging the project methodology in the form of a roadmap, implemented in a collaborative computer environment, it can be refined during the execution of the project to suit the information requirements of the project.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie verhandeling ondersoek antwoorde tot die vraag: "Hoe besluit ’n mens watter benadering om vir die beplanning, bestuur en deurvoering van ’n ontwikkelingsprojek toe te pas?". Deur die voorskriftelike modelle van die ontwikkelingsproses wat deur die ontwikkelingswetenskap voorgestel word, te ondersoek, word die grondbeginsels bepaal wat di modelle poog om af te dwing. Die behoefte om die ontwikkelingsproses by die projek se konteks aan te pas, word duidelik uitgebeeld deur die kontras tussen hierdie voorskriftelike modelle van die ontwikkelingsproses en industrile praktyk, sowel as die ooreenkomstige beskrywende modelle. ’n Raamwerk word voorgestel om die konteks van ’n projek te beskryf. Die aanpassing van die benadering tot die projek word sodoende deur die definisie van ’n projekmetodologie vergemaklik. Gevallestudies bevestig die nuttigheid van hierdie raamwerk. Die verhandeling sluit met die slotsom af dat ’n padkaart gebruik kan word om die projekmetodologie aan die begin van die projek te bepaal. Deur die projekmetodologie in ’n padkaart te verpak wat in ’n rekenaargesteunde spanomgewing gebruik kan word, kan dit gedurende die uitvoering van die projek gewysig word volgens die inligtingsbehoeftes van die projek.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/1140
This item appears in the following collections: