Influence of different maintenance strategies on the availability of rolling stock

Date
2020-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The nature of maintenance in the rail environment is complex,particularly regarding the rolling stock. Maintenanceinfluences the availability of rolling stock and is hence linked to customersatisfaction. This increases the need to implement an effective maintenance strategy ifrailroad transportation is to beacompetitivemode of transport.The research discusses different maintenance strategies that are used by different organisations. These are reactive maintenance, preventive maintenance and predictive maintenance.The main objectives of this research are to identify and describe different maintenance strategies, to ascertain the influence of these strategies on the availability of rolling stock and to identify and describe factors used in developing a maintenance implementation framework for rolling stockatthe Passenger Rail Agency of South Africa(PRASA).Rail transport isa regulated environment. Rolling stock under a regulated environment has high demands made on it due to varying and complex requirements from both internal and external stakeholders, combined with changing political decisions. These demands make the rolling stock managers’ decision-making process of managing the maintenance of rolling stock more difficult and complex. Based on maintenance processes at PRASA,an extensive review was conductedof the maintenance literature from different environments,including the railwaysector,andan implementationframeworkfor a maintenance strategy has been developed. This is to makemaintenance of rolling stock more proactive. In conducting the literature review,maintenance concepts were identified for the formulation of a maintenance strategyimplementationframework. The framework addressesbusiness objectives, regulations, health, safety and environment demands and interaction between different maintenance tasks. The maintenance strategyimplementationframework consists of different maintenance strategy categories, such asobjectives, personnel, scheduling, data acquisition and analysis, materials requirements, maintenance programmeand maintenance execution.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die aard van onderhoud in die spoorwegomgewing, veral rollende voorraad, is ingewikkeld. Dit beïnvloed die beskikbaarheid van die voorraad, wat gepaardgaan met die kliënt se tevredenheid. Dit verhoog die behoefte om ‘n effektiewe onderhoudstrategie te implementeer wanneer die spoorwegvervoerbesigheid kompeterend gemaak word.Die navorsing bespreek verskillende onderhoudstrategieë wat gebruik word deur verskillende organisasies. Dit is reaktiewe, voorkomende en voorspellende onderhoud. Die hoofdoelwitte van hierdie navorsing is om verskillende onderhoudstrategieë, hulle invloed op die beskikbaarheid van rollende voorraad, faktore van die skepping van ‘n rollende voorraad raamwerk vir die onderhoudstrategie van PRASA in ‘n gereguleerde omgewing, te identifiseer en beskryf. Rollende voorraad in ‘n gereguleerde omgewing het hoë aanvraag as gevolg van wisselende en ingewikkelde vereistes van interne sowel as eksterne belanghouers, tesame met veranderende politiese besluite. Hierdie aanvraag maak die rollende voorraadbestuurders se besluitnemingsproses (soos die bestuur van die onderhoud van die rollende voorraad en versekering van die beskikbaarheid daarvaan) moeiliker en meer kompleks. Die navorsing het gefokus op tegniese aspekte en interne belanghouers.Gebaseer op onderhoudsprosesse by PRASA en ‘n uitgebreide hersiening van die onderhoudliteratuur van verskillende omgewings en ‘n wêreldwye spoorwegsektor, ‘n benadering (raamwerk) vir ‘n onderhoudstrategie is ontwikkel, om onderhoud van rollende voorraad ‘n meer proaktiewe benadering te maak. In die literatuurstudie is onderhoudstake en -aktiwiteite, doelwitte, kriteria om onderhoudaksies te kies en wanneer hulle uitgevoer moet word, geïdentifiseer vir die formulering van ‘n onderhoudstrategieraamwerk. Die raamwerk het betrekking tot besigheidsdoelwitte, regulasies, gesondheid, veiligheid en omgewingsvereistes en interaksie tussen verskillende onderhoudstake. In die onderhoudstrategieraamwerk word moontlike fases van aktiwiteite, insluitende doelwitte, personeel, skedulering, data-insameling en -analise, materiaalvereistes, onderhoudprogram en -plan en die uitvoering van take en deurtydse verbetering van ‘n onderhoudproses, gegee.
Description
Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2020.
Keywords
Maintenance strategy, UCTD, Railroads -- Rolling stock, Railroads, Industrial -- Equipment and supplies, Service life (Engineering), Preventive maintenance
Citation