dc.contributor.advisor | Georg, Co-Pierre | en_ZA |
dc.contributor.advisor | Du Plessis, Stan, 1972- | en_ZA |
dc.contributor.author | Du Rand, Gideon Petrus | en_ZA |
dc.contributor.other | Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept. of Economics. | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2020-02-24T06:54:00Z | |
dc.date.accessioned | 2020-04-28T12:12:09Z | |
dc.date.available | 2020-02-24T06:54:00Z | |
dc.date.available | 2020-04-28T12:12:09Z | |
dc.date.issued | 2020-03 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10019.1/107973 | |
dc.description | Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2020. | en_ZA |
dc.description.abstract | ENGLISH ABSTRACT : This dissertation generalizes the seminal model of financial contagion by Allen and Gale (2000) to allow an aggregate liquidity demand shock to occur with positive probability. A shock with
positive probability can affect the ex ante portfolio choices of banks as well as the welfare of
consumers. I numerically characterize the symmetric Nash equilibrium of the non-cooperative
game between two representative regional banks. The solution fully characterizes banks’ exante
optimal choices. I obtain the following results: (i) when the probability of the shock approaches
zero, the allocation of Allen andGale (2000) is obtained; (ii) in general, the equilibrium
has three distinct characterizations, depending on the parameters: a no-default equilibrium,
where no bank defaults; a single-default equilibrium where only the shocked bank defaults;
and amutual-default equilibrium, where the shock leads to contagion. When banks are able to
internalize the ex-ante threat of a shock, contagion is rare: it is possible in, at most, 4% of the
parameter space, and only for small shock probabilities.
Additionally, optimal risk-sharing is studied analytically in two novel aggregate benchmarks:
a global bank with full information and a global bank with asymmetric information. A
global bank with full information can observe consumer types. The allocation of a global bank
with full information involves default after a large but sufficiently unlikely aggregate liquidity
demand shock. Where default is not optimal, the allocation involves (i) holding excess liquidity
when the shock is relatively likely, (ii) partial liquidation of the investment after a small and
unlikely shock, and (iii) both excess liquidity and partial liquidation for shocks of intermediate
size and probability. Under asymmetric information, a global bank cannot observe consumer
types, and can offer less liquidity insurance than under full information. Finally, when the numerically approximated Nash equilibrium is characterized by either
no default or contagion, the decentralized solution attains thewelfare of the benchmarks within
numerical precision. However, when the Nash equilibrium is characterized by single default,
the decentralized equilibrium is superior to the aggregate benchmarks. Thus, a global bank
with regional branches can be inefficient for certain parameters in this model, relative to independent
regional banks. | en_ZA |
dc.description.abstract | AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie proefskrif word die model van die oordraagbare verspreiding van finansiële probleme van Allen en Gale (2000) uitgebrei om ’n universele likiditeitskok met positiewe waarskynlikheid
toe te laat. So ’n skok kan die ex ante keuse van bateportefeulje van banke asook die
welsyn van verbruikers beïnvloed. Hierdie tesis los die simmetriese Nash ekwilibrium van die
spel tussen twee verteenwoordigende plaaslike banke numeries op. Die belangrikste resultate
is as volg: (i) die model lewer dieselfde verbruikerstoedeling as in Allen en Gale (2000) soos
die waarskynlikheid van die algemene likiditeitskok na nul afneem; (ii) in die algemeen het die
Nash ekwilibrium drie eienskappe, wat afhang van die parameters van die model: daar is ’n ekwilibrium
waar geen bank bankrot gaan nie; ’n ekwilibrium waar slegs een bank bankrot gaan;
en ’n algemene bankrotskap ekwilibrium, waar die bankrotskap van een bank oorgedra word
en die bankrotskap van die ander bank veroorsaak. Selfs wanneer banke die ex ante risiko van
’n likiditeitskok kan antisipeer, is die ekwilibrium met oordraagbare bankrotskappe skaars: in
slegs 4% of minder van die totale ruimte van modelparameters is oordraagbare bankrotskappe
moontlik. Boonop gebeur oordraagbare bankrotskap slegs as die waarskynlikheid van ’n skok
klein genoeg is.
Die optimale verdeling van risiko word ook bestudeer, deur middel van suiwer analitiese
metodes. Twee nuwe welsynsmaatstawwe word op die makrovlak aangebied: ’n globale bank
met volledige inligting en ’n globale bank met asimmetriese inligting. ’n Globale bank met
volledige inligting kan die verbruikerstipe identifeer. As die skok groot en onwaarskynlik genoeg
is, behels dié oplossing die bankrotskap van die globale bank, en derhalwe die volledige
likwidasie van alle bates. Andersins het die oplossing een van die volgende eienskappe: (i) oormatige likiditeit, as die skok relatief onwaarskynlik is; (ii) gedeeltelike likwidasie van investering,
as die skok klein en onwaarskynlik genoeg is, of (iii) beide oormatige likiditeit en gedeeltelike
likwidasie van investering, as die skok gemiddeld groot en waarskynlik is. ’n Globale bank met
asimmetriese inligting kan nie die verbruikerstipe identifiseer nie. Die resultaat is dat ’n globale
bank met asimmetriese inligting minder likiditeitsversekering aan ’n verbruiker kan bied.
Laastens dui die resultate dat ’n enkele, globale bank in hierdie model sub-optimaal is
wanneer die Nash ekwilibirium slegs een bankrotskap voorspel. Andersins lewer die Nash ekwilibriumdie
optimale uitkoms. | af_ZA |
dc.format.extent | xiv, 158 pages ; illustrations, includes annexures | |
dc.language.iso | en_ZA | en_ZA |
dc.publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University | en_ZA |
dc.subject | Microeconomic model of banking | en_ZA |
dc.subject | Interbank market | en_ZA |
dc.subject | Banks and banking | en_ZA |
dc.subject | Financial institutions | en_ZA |
dc.subject | Financial contagion | en_ZA |
dc.subject | UCTD | |
dc.title | A microeconomic model of banking with a strategically determined interbank market | en_ZA |
dc.type | Thesis | en_ZA |
dc.description.version | Doctoral | en_ZA |
dc.rights.holder | Stellenbosch University | en_ZA |