A framework for sustainable road freight decarbonisation in South Africa

Terblanche, Lee-Anne (2019-12)

Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2019.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Local and international governments are becoming more aware of carbon emission outputs and the damage that these emissions are inflicting on the environment. The definite impact that carbon emissions have on global warming has received public and media attention, which has placed high carbon-intensive companies and products under surveillance. Following electricity, road freight in South Africa is the second-biggest generator of carbon emissions. Thus, this research problem identified the need to decrease South Africa’s road freight emissions through the use of a road freight decarbonisation framework. The research problem entailed applying a framework to South Africa and expanding the structure to include the unique challenges in the South African road freight industry. A mixed methods research design was conducted to include both qualitative and quantitative data for the road freight industry in South Africa. The first objective of the research was to establish which road freight decarbonisation strategy, framework, system or tool would suit South Africa that also provides a holistic approach to decarbonising road freight activities. A literature review and criteria analysis concluded that the McKinnon road freight decarbonisation framework would be best suited to adapt and expand within the South African context. The literature review was followed by qualitative and quantitative data gathering to establish how industry professionals perceived the McKinnon framework, and to determine what further inputs into the framework could be provided. The data gathering consisted of personal interviews with industry professionals and data questionnaires that were sent out to working professionals in the road freight industry. After South African challenges were established and added to the chosen framework, the South African challenges for road freight carbon emission were quantified, through data questionnaires, to determine what total impact these challenges have on total road freight emissions and to quantify the carbon variables on a national basis. The outcome of the research provided the first South African decarbonisation framework, which highlights the road freight challenges South African companies are facing daily. The study identifies what the current main road freight carbon-intensive challenges are in South Africa, so that South Africa can focus on these costly and highly intensive emission influences and be aware that the problems are not isolated events, but can affect all road freight companies in South Africa. Keywords: Road freight, decarbonisation, carbon emissions, challenges

AFRIKAANSE OPSOMMING: Plaaslike en internationale regerings is besig om meer bewus te raak van koolstofemissie-vrystellings en die skade wat hierdie vrystellings aan die omgewing aanrig. Die definitiewe impak wat koolstofemissievrystellings het, ten opsigte van globale aardsverwarming, het aandag gekry van beide die publiek en media, wat hoë emissievrystellings maatskappye en produkte onder die soeklig geplaas het. Naas elektrisiteitsopwekking, is padvragvervoer die tweede hoogste genereerder van koolstofemissies. Dus het hierdie navorsingsprobleem die nodigheid om Suid Afrika se padvervoeremissies te verminder deur gebruik te maak van ‘n koolstofverminderingsraamwerk vir padvrag, uitgewys. Die navorsingsprobleem het ingesluit die toepassing van ‘n raamwerk op Suid Afrika en om dit verder te ontwikkel sodat die raamwerk die unieke uitdagings in die Suid Afrikaanse padvrag industrie kan inlsuit. ‘n Gemengde navorsingsontwerp is gebruik om beide kwalitatiewe en kwantitatiewe data vir Suid Afrikaanse padvrag in te sluit. Die eerste doel van die navorsing was om vas te stel watter padvrag koolstofverminderingstrategië, raamwerke, sisteme of hulpmiddels die beste sal pas in die Suid Afrikaanse padvrag omgewing, wat ook ‘n holistiese benadering tot koolstofvermindering tot alle padvrag aktiwiteite sal bring. Nadat die literatuur studie voltooi is en kriteria toepassing uitgevoer is, was McKinnon se Padvrag Koolstofvermindering Raamwerk gekies. Die literatuur studie is gevolg deur die kwalitatiewe en kwantitatiewe data insameling met die doel om te bevestig wat professionele industrie gerigte individue se opmerkings was van die McKinnon raamwerk. Die doel was ook om vas te vas te stel watter verdere fasette by die raamwerk gevoeg kan word. Die data navorsing het ingesluit die uitvoer van persoonlike onderhoude met professionele padvrag individue, asook data vraelyste wat uitgestuur was. Nadat die Suid Afrikaanse uitdagings vasgestel was, was hierdie uitdagings bygevoeg by die McKinnon raamwerk en die uitdagings is numeriese waardes gegee deur die data vraelyste wat uitgestuur was. Die kwantifisering is gedoen om die impak te verstaan wat hierdie beperkinge het op die totale padvrag koolstofemissies in Suid Afrika. Die gevolgtrekking van die navorsing was dat die eerste Suid Afrikaanse koolstofverminderings raamwerk vir padvrag ontwikkel is, wat aandui met watter uitdagings Suid Afrikaanse besighede elke dag te doen het. Die navorsing identifiseer vir die industrie watter hoof koolstof-intensiewe uitdagings in Suid Afrika is sodat bestuurders kan fokus op hierdie beperkinge weens die hoë kostes en omdat die beperkinge ook hoogs koolstofintensief is. Die navorsing lig ook verder uit dat hierdie uitdagings nie ge-isoleerd tot ‘n maatskappy is nie en dat dit heel moontlik is dat baie besighede ook geaffekteer word deur hierdie selfde beperkinge. Sleutelwoorde: Padvervoer, koolstofvermindering, koolstofemissies, beperkinge.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/107282
This item appears in the following collections: