Knowledge management practices in local government : the case of the City of Johannesburg

Mange, Thabile (2019-04)

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2019.

Thesis

ENGLISH SUMMARY : The thesis investigates knowledge management (KM) practices in the South African local government on the assumption that good knowledge management leads to increased effectiveness and service delivery. The thesis implemented a mixed method research design which assessed the KM practices utilising questionnaires targeting senior managers as well as a follow-up interview with the director of KM at the organization. The purpose of the thesis was to determine the nature and extent of knowledge management practices at a South African metropolitan council, namely the City of Johannesburg. To that end a validated questionnaire, the Knowledge Management Assessment Tool, was used to survey senior managers in the City of Johannesburg. The preliminary results of the survey were then used in a follow-up in-depth interview was conducted with the director responsible for knowledge management at the City of Johannesburg. The end result was a profile of knowledge management practices in terms of leadership, culture, processes, structure, information technology infrastructure, and knowledge management measures. The findings are that knowledge management practices are embedded in the roles and structure of the City of Johannesburg. There is a department dedicated to manage and facilitate knowledge in the metropolitan council. However, it was also found that there were impediments to the implementation of knowledge management. In particular leadership support for knowledge management seems to be poor, and the level of practices is low across all the dimensions measured. It is recommended that the municipality should develop a monitoring and evaluation system to track the effectiveness of its knowledge management interventions.

AFRIKAANSE OPSOMMING : Die tesis ondersoek kennisbestuurspraktyke in die Suid Afrikaanse plaaslike regering met die aanname dat goeie kennisbestuur verbeterde dienslewering tot gevolg sal hê. Die tesis maak gebruik van 'n gemengde metode navorsingsontwerp waarmee kennisbestuurspraktyke gemeet word met 'n vraelys onder senior bestuurslede en dan geïnterpreteer word aan die hand van 'n in-diepte onderhoud met die direkteur van kennisbestuur by die organisasie. Die doel van die tesis is om die aard en omvang van kennisbestuurspraktyke by 'n Suid Afrikaanse metropolitaanse raad, naamlik die Stad van Johannesburg, vas te stel. Met daardie doel voor oë is 'n gevalideerde vraelys, die "Knowledge Management Assessment Tool", gebruik om senior bestuurslede van die Stad van Johannesburg te ondervra. Daarna is die voorlopige resultate van die vraelys gebruik as die basis vir 'n in-diepte opvolg onderhoud met die direkteur van kennisbestuur by die Stad van Johannesburg. Die resultaat was 'n profile van kennisbestuurspraktyke by die organisasie in terme van leierskap, kultuur, proses, struktuur, informasie tegnologie infrastruktuur, en kennisbestuursmeting. Daar is bevind dat kennisbestuurspraktyke wel in die organisatoriese rolle en struktuur van die Stad van Johannesburg ingebed is. Daar is byvoorbeel 'n departement toegespits op die bestuur en fasilitering van kennis in die metropolitaanse raad. Daar is egter ook bevind dat daar baie struikelblokke in die weg van kennisbestuursimplementasie is. In besonder blyk leierskapsondersteuning vir kennisbestuur gebrekkig te wees, en die vlak van kennisbestuurspraktyke was deurgaans laag oor alle dimensies gemeet. Daar word aanbeveel dat die munisipaliteit 'n moniterings- en evaluerings sisteem ontwikkel om die effektiwiteit van kennisbestuursprogramme te monitor.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/106034
This item appears in the following collections: