The use of low cost optical technologies for the mapping of production environments

Date
2019-04
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The importance of indoor positioning systems (IPS) and object recognition systems has increased in recent years, especially with regard to the digitization of processes and workflows. These systems enable a new kind of automation in the localization and identification of objects and play an important role in the digitalization of the industry. (Liu et al., 2007) However, IPS are not widespread due to their cost issues. In particular, small and medium-sized enterprises (SMEs), which are globally considered as drivers of the economy, are struggling with the digital transformation of their enterprises. Compared to large companies, they do not have the necessary resources and capacities to deal intensively with this topic. In addition, there is a lack of best practice experience and tangible examples of implementation in many areas. The aim of this work is therefore to develop a precise, flexible and yet cost-effective IPS that can be used for a variety of application scenarios. In this thesis, the underlying requirements for IPS in industrial environments are systematically analysed. Based on the knowledge gained, a concept is derived, on the basis of which a demonstrator is then developed. In order to evaluate the solution with regard to the requirements, an extensive theoretical and experimental analysis is carried out on the designed demonstrator. The result is a flexible, accurate and cost-effective IPS that can meet most of the requirements set out in this thesis. The accuracy requirement of less than 1 cm could be reached at working distances of less than 1 m and at larger working distances a lower accuracy of less than 5 cm was achieved. With this thesis, it was possible to prove that high performance values can be realized with a cost-effective IPS that can cover a wide range of industrial applications.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die belangrikheid van binnenshuise posisioneringstelsels (BPS) en voorwerpherkenningstelsels het die afgelope jaar toegeneem, veral ten opsigte van die digitalisering van prosesse en werkstrome. Hierdie stelsels maak 'n nuwe soort outomatisering in die lokalisering en identifisering van voorwerpe moontlik en speel 'n belangrike rol in die digitalisering van die bedryf. (Liu et al., 2007). BPS is egter nie wydverspreid nie weens hul hoë koste. Dit is veral klein- en middelgrootte ondernemings (KMO's), wat wêreldwyd beskou word as belangrike drywers van die ekonomie, wat sukkel met die digitale transformasie van hul ondernemings. In vergelyking met groot maatskappye het hulle nie die nodige hulpbronne en vermoëns om intensief met hierdie onderwerp te handel nie. Daarbenewens is daar 'n gebrek aan beste praktykervaring en tasbare voorbeelde van implementering op baie gebiede. Die doel van hierdie werk is dus om 'n akkurate, buigsame en tog koste-effektiewe BPS te ontwikkel wat gebruik kan word vir 'n verskeidenheid toepassings scenario's. In hierdie tesis word die onderliggende vereistes vir BPS in industriële omgewings sistematies ontleed. Gebaseer op die kennis sodoende opgedoen, word 'n konsep afgelei, waaruit 'n demonstrator dan ontwikkel word. Ten einde die oplossing met betrekking tot die vereistes te evalueer, word 'n uitgebreide teoretiese en eksperimentele analise uitgevoer op die demonstrator. Die resultaat is 'n buigsame, akkurate en koste-effektiewe BPS wat aan die meeste vereistes voldoen wat in hierdie tesis uiteengesit word. Die vereiste akkuraatheid van minder as 1 cm kan bereik word op werkafstand van minder as 1 m en by groter werkafstande is 'n laer akkuraatheid van minder as 5 cm bereik. Met hierdie tesis was dit moontlik om te bewys dat hoë prestasiewaardes met 'n koste-effektiewe BPS gerealiseer kan word wat 'n wye reeks industriële toepassings kan dek.
Description
Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2019.
Keywords
Optical Indoor Localization Systems, UCTD, Marker-based Tracking -- Cost effectiveness, Indoor positioning systems (Wireless localization) -- Cost effectiveness, Optical measurements, Production management, Object recognition systems, Industry -- Digitalization
Citation