dc.contributor.advisor | Leslie, Alison J. | en_ZA |
dc.contributor.author | Nieman, Wian Adriaan | en_ZA |
dc.contributor.other | Stellenbosch University. Faculty of AgriSciences. Dept. of Conservation Ecology and Entomology. | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2018-11-26T11:26:42Z | |
dc.date.accessioned | 2018-12-10T06:36:08Z | |
dc.date.available | 2018-11-26T11:26:42Z | |
dc.date.available | 2018-12-10T06:36:08Z | |
dc.date.issued | 2018-11 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10019.1/105191 | |
dc.description | Thesis (MScConsEcol)--Stellenbosch University, 2018. | en_ZA |
dc.description.abstract | ENGLISH ABSTRACT: Three major forms of hunting are believed to be on the increase in the Western Cape
Province of South Africa, posing independently and synergistically some of the
greatest threats to the continued survival of local wildlife. Firstly, there is growing
evidence of the presence and reliance of local communities on bushmeat harvesting
by means of wire-snare poaching, potentially implying severe reductions or
extirpations of target species, high rates of non-target off-take, and the loss of entire
communities. Secondly, human-wildlife conflict poses a threat to the livelihoods and
agricultural security of many stakeholders living at the interface of human
development and natural habitat in the Boland, resulting in the vast eradication of
damage-causing animals (DCA’s). Finally, the use of animals and animal-derived
materials in traditional medicine constitutes an important part of the belief-systems of
indigenous African cultures, and is believed to be rapidly expanding. Due to the
severity of the consequences reported elsewhere globally, and the general lack of local
information with which to quantify the extent and impact of these hunting practices
locally, structured interviews were conducted with farmers (n = 103) and labourers (n
= 307) on private agricultural properties bordering protected areas (PA’s). In addition,
semi-structured interviews were conducted with traditional healers (n = 36) operating
from impoverished, rural communities near PA’s. Our reliance on the knowledge and
experiences of local people elucidated several dynamic and interwoven social,
economic and ecological factors underlying wildlife off-take, and subsequently
allowed for the quantification, documentation and mapping of vertebrate off-take at
the human-wildlife interface. Wire-snare poaching incidence and behaviour was
strongly influenced by economic factors relating to poverty, a lack of governing
regulations and punitive measures, interpersonal development, and abiotic factors
such as proximity to major residential areas, roadways and PA’s. Results showed that
local, male farmers managing large commercial properties affiliated with regional
conservancies were most likely to rely on the lethal control of DCA’s. The highest level of tolerance by farmers was shown for primates and ungulates, while tolerance for
carnivores, avifauna and invasive or feral species was comparatively lower. The
spatial location of observed and expected zones of species-specific risk on a regional
level was also mapped using a maximum entropy algorithm. We recorded 26 broad
use-categories for 12 types of animal parts or products from 71 species used in
traditional medicine. The most commonly sold items were skin pieces, oil or fat, and
bones. To conclude, we conducted a synergistic assessment of species’ vulnerability
to the combined impacts of the above-mentioned hunting practices, and subsequently
found that leopard, grey duiker, chacma baboon, caracal, Cape porcupine, aardvark,
genet spp., and cape clawless otters experience the highest potential endangerment.
This study provided the first demonstration of the multifaceted and complex nature
of hunting practices in the Boland Region, opening a dialogue between local
communities and conservation agencies. The primary goals being to broaden our
understanding of the heterogeneity in local-scale socio-ecological dynamics, to apply
policies for effective management and eradication, to prioritize areas and species for
intervention, to provide for more accurate allocation of conservation resources, and to
provide grounds for future research in the area and elsewhere. | en_ZA |
dc.description.abstract | AFRIKAANSE OPSOMMING: In die provinsie Wes-Kaap in Suid-Afrika is daar tans drie dominante jagpraktyke aan
die toeneem, en gevolglik bied hul selfstandig en sinergisties sommige van die
grootste bedreigings vir die voortgesette bestaan van plaaslike natuurlewe. Eerstens
is daar toenemende bewyse van die teenwoordigheid en afhanklikheid van plaaslike
gemeenskappe op die jag van bosvleis met behulp van strikdraad-stropery, wat
moontlik kan lei tot drastiese afnames of uitwissings van teikenspesies, groot volumes
nie-teiken afname, en die verlies van hele gemeenskappe. Tweedens, die voorkoms
van konflik tussen mens en natuur vorm ‘n bedreiging vir die lewensbestaan en
landboubeveiliging van talle belanghebbendes woonagtig by die koppelvlak tussen
menslike ontwikkeling en natuurlike habitat in die Bolandstreek, met die gevolg dat
skade-veroorsakende diere (SVD’e) uitgeroei word. Laastens, die gebruik van diere
en dier-afgeleide materiale in traditionele medisyne vorm ‘n belangrike komponent
van die geloofstelsels van inheemse Afrika-kulture, en daar word vermoed dat die
praktyk vinnig toeneem. Weens die erns van die gevolge wat elders wêreldwyd
gerapporteer word, en die algemene gebrek aan inligting om die omvang van hierdie
jagpraktyke plaaslik te kwantifiseer, het ons gestruktureerde onderhoude met boere
(n = 103) en arbeiders (n = 307) gevoer op privaatbesit-landboueiendomme
aangrensend aan beskermde gebiede (BG’e). Daarbenewens het ons semi
gestruktureerde onderhoude gevoer met traditionele genesers (n = 36) wat in arm,
landelike gemeenskappe naby BG’e praktiseer. Ons vertroue op die kennis en
ondervindings van plaaslike mense het verskeie dinamiese en verweefde sosiale,
ekonomiese en ekologiese faktore onderliggend aan wild-afname uitgelig, en
gevolglik die kwantifisering, dokumentasie en kartering van werweldier-afname by
die mens-wild-koppelvlak moontlik gemaak. Die voorkoms van, en gedrag gebonde
aan strik-stropery was sterk beïnvloed deur ekonomiese faktore wat verband hou met
armoede, ‘n gebrek aan beheerregulasies en stafmaatreëls, interpersoonlike
ontwikkeling, en abiotiese faktore soos die afstand tot groot residensiële gebiede, paaie en BG’e. Ons het gevind dat plaaslike, manlike boere in beheer van groot
kommersiële eiendomme wat met bewaringsinisiatiewe op streek-vlak geassosieer is
meer geneig was om letale-beheer van SVD’e uit te oefen. Verdraagsaamheid-vlakke
getoon deur boere was die hoogste vir primate en hoefdiere, terwyl
verdraagsaamheidvlakke vir karnivore, voëls en indringer- of rondloperspesies
relatief laer was. Die ruimtelike ligging van waargenome en verwagte sones van
spesie-spesifieke risiko op streeksvlak is ook gekarteer met behulp van ‘n maksimum
entropie algoritme. Ons het 26 gebruikskategorieë aangeteken vir 15 soorte dierlike
dele of produkte van 71 werweldier-spesies wat in tradisionele medisyne gebruik
word. Die mees algemene markitems was velstukke, olies of vette, en bene. Ter
afsluiting het ons ‘n sinergistiese assessering van die kwesbaarheid van spesies vir die
gekombineerde impak van bogenoemde jakpraktykte uitgevoer, en gevolglik gevind
dat luiperd, grysduiker, Kaapse bobbejaan, rooikat, ystervark, aardvark,
muskeljaatkat spp., en groototters die hoogste potensiële bedreiging ondervind.
Hierdie studie het die eerste demonstrasie gebied van die veelsydige en komplekse
aard van jagpraktyke in die Bolandstreek, en gevolglik ‘n gesprek geopen tussen
plaaslike gemeenskappe en bewaringsorganisasies. Die primêre doelwitte was dus
om ons begrip van die heterogeniteit in plaaslike sosio-ekologiese dinamika te
verbreed, om beleide toe te pas vir effektiewe bestuur en uitroeiing, om areas en
spesies te prioritiseer vir intervensie, om voorsiening te maak vir die meer akkurate
bedeling van bewaringshulpbronne, en om ‘n platform te skep vir toekomstige navorsing in die streek en elders. | af_ZA |
dc.format.extent | 372 leaves : illustrations (some color), maps (some color) | |
dc.language.iso | en | en_ZA |
dc.publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University | en_ZA |
dc.subject | Wildlife -- Effect of humans on -- South Africa -- Western Cape | en_ZA |
dc.subject | Human-animal relationships -- South Africa | en_ZA |
dc.subject | Wildlife management -- Social aspects | en_ZA |
dc.subject | Wildlife conservation -- South Africa -- Western Cape | en_ZA |
dc.subject | UCTD | en_ZA |
dc.subject | Wildlife -- Effect of hunting on | en_ZA |
dc.subject | Poaching -- South Africa -- Western Cape | en_ZA |
dc.subject | Hunting -- Environmental aspects | en_ZA |
dc.subject | Traditional medicine -- Environmental aspects | en_ZA |
dc.title | Culture, conflict and cuisine : a quantitative assessment of terrestrial vertebrate off-take at the human-wildlife interface | en_ZA |
dc.type | Thesis | en_ZA |
dc.description.version | Masters | en_ZA |
dc.rights.holder | Stellenbosch University | en_ZA |