A hermeneutic inquiry of culture as development at two higher education institutions
Date
2018-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT : This dissertation is a hermeneutic inquiry of culture as development at two higher education
institutions. From an interpretive perspective, I employ Gadamer’s philosophical
hermeneutics that relates to historical consciousness, interpretation and understanding. I
conduct a conceptual and documentary analysis of relevant institutional policies to
understand how the University of Namibia (UNAM) and Stellenbosch University (SU)
articulate culture as development in their respective environments.
From a thorough literature review, I argue that development is a form of culture, that is,
culture as development. There are many meanings of culture as development, and since it is
difficult to work with a large set of meanings, I construct four recurring meanings, namely:
knowledge, history and tradition, human development, and social and economic
transformation. These meanings serve as a theoretical framework to analyse relevant policy
documents.
Findings suggest that the meanings of my theoretical framework are addressed to some
extent in the relevant policies, and that such documents conform to my theoretical
framework. Further, the concept of culture is complicated, complex, ambiguous and
contested. Although culture is key for development, there is very little clarification in the
literature what culture as development means. Similarly, there is no single meaning of
development in higher education, which makes the concept also contested. Development in
higher education is perceived as relating to human development which is concerned more
with non-instrumental facets such as autonomous choices, freedom, opportunities, and
standard of living of people.
There is very little research conducted on the culture of UNAM, and it is stated it has a
developmental culture. In the context of Namibian higher education there is reference to
human resource development instead of human development. SU, on the other hand, is silent
on its history in its Institutional Intent and Strategy. However, SU acknowledges its historical
ties with the people from who and communities from which it arose. Both institutions refer
to the concept of hope. UNAM views itself as a beacon of hope while SU adopted a pedagogy of hope which highlights knowledge pioneering scholarship, research and
teaching, and generating hope and optimism from and within Africapedagogy of hope which highlights knowledge pioneering scholarship, research and
teaching, and generating hope and optimism from and within Africa.
AFRIKAANSE OPSOMMING : Hierdie verhandeling behels ’n hermeneutiese ondersoek van kultuur as ontwikkeling by twee hoër onderwys inrigtings. Vanuit ’n interpretatiewe perspektief gebruik ek Gadamer se filosofiese hermeneutiek wat verband hou met historiese bewussyn, interpretasie en begrip. Ek doen ’n konseptuele en dokumentêre ontleding van relevante institusionele beleide om te verstaan hoe die Universiteit van Namibië (UNAM) en die Universiteit van Stellenbosch (US) kultuur as ontwikkeling verwoord in hul onderskeie omgewings. Na ’n deeglike literatuuroorsig argumenteer ek dat ontwikkeling ’n vorm van kultuur is, dit wil sê, kultuur as ontwikkeling. Daar is baie betekenisse van kultuur as ontwikkeling, en aangesien dit moeilik is om met ’n groot stel betekenisse te werk, is die lys tot die vier mees herhalende betekenisse beperk, naamlik: kennis, geskiedenis en tradisie, menslike ontwikkeling, en sosiale en ekonomiese transformasie. Hierdie betekenisse het die teoretiese raamwerk gevorm vir die ontleding van relevante nasionale en institusionele dokumente. My bevindinge dui daarop dat die betekenisse van my teoretiese raamwerk tot ’n mate in die betrokke beleide aangespreek word en dat sodanige dokumente aan my teoretiese raamwerk voldoen. Verder is die konsep van kultuur ingewikkeld, kompleks, ambisieus en word betwis. Alhoewel kultuur die sleutel tot ontwikkeling is, is daar baie min verduideliking in die literatuur wat kultuur as ontwikkeling beteken. Net so is daar geen enkele betekenis van ontwikkeling in hoër onderwys nie, wat daarop dui dat die konsep ook betwisbaar is. Ontwikkeling in hoër onderwys word beskou as wat verband hou met menslike ontwikkeling, wat meer verband hou met nie-instrumentele fasette soos outonome keuses, vryheid, geleenthede en lewenstandaard van mense. Daar is baie min navorsing gedoen oor die kultuur van UNAM, en die kultuur van die universiteit word as ontwikkelend beskou. In die konteks van hoër onderwys in Namibië is daar verwysing na menslike hulpbronontwikkeling in plaas van menslike ontwikkeling. Die US, aan die ander kant, is stil oor sy verlede in sy Institusionele Voorneme en Strategie terwyl daar egter erkenning is van sy historiese bande met die mense van wie en gemeenskappe waaruit dit ontstaan het. Beide instellings verwys na die konsep van hoop. UNAM beskou homself as ’n baken van hoop, terwyl die US ’n pedagogie van hoop aangeneem het, wat die kennis van baanbrekende wetenskap, navorsing en onderrig uitlig en hoop en optimisme uit en binne Afrika genereer.

Description
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2018.
Keywords
Education, Higher -- Research -- South Africa, Stellenbosch University -- Institutional culture, University of Namibia --Institutional culture, Education, Higher -- Research -- Namibia, Universities and colleges