Departementshoofde in Wes-Kaapse skole: Die vestiging van rolle en verantwoordelikhede wat betref onderrig, leer, bestuur en leierskap

Geland, Jon (2018-12)

Thesis (MEd)--Stellenbosch University, 2018.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT : In this thesis I want to establish how head of departments define their role and responsibilities with regards to teaching, learning, management and leadership.The reader will also get some insight into the barriers that the head of departments experiences, especially those that are working in a very challenging environment. When we look at the job description of the head of department, as descibed in the policy documents, and compare it to what the head of department actually does, there seems to be a huge gap that is not properly addressed by the policy documents. It was clear at the schools where the research was done, that head of departments are caught between the academic management and leadership of their departments and the management and leadership actvities that was assigned by the principal to them. Despite the brave efforts by the head of departments to fulfull both responsibilities, it was clear that it had a negative impact on the delivery of the curriculum. Head of departments should be allowed to concentrate only on the academic management and leadership of their departments. The pressure that the policy documents place on the head of departments, to fullfull both responsibilities, is very unrealistic. Post level 1 teachers should be empowered with the necssary skills so that they can also be able to fullfill the responsibilties of the management and leadership of the school. That will mean that management and leadership responsibilities will be distributed amongst all staff members. The head of department should play a leading role to improve teaching and learning at schools. If head of departments are not allowed to play this important role, they will always feel that they do not make a significant contribution to establish a culture of teaching and learning at the school. Teaching and learning will suffer if the status quo is maintained.

AFRIKAANSE OPSOMMING : In hierdie tesis probeer ek vasstel hoe vestig departementshoof hulle rolle en verantwoordelikheid ten opsigte van onderrig en leer, bestuur en leierskap. Die leser kry ook insae in die struikelblokke wat die departementshoof ervaar, wat funksioneer in ‘n uitdagende konteks. Wanneer die pligtestaat van die departementshoof, soos vervat word in die beleidsdokumente, vergelyk word met die rol en verantwoordelikhede wat die departementshoof werklik vervul, blyk dit dat daar groot leemtes bestaan wat nie deur die beleidsdokumente aangespreek word nie. Die invloed wat die konteks het op die lewering van die kurrikulum, word nie deur die beleidsdokumente aangespreek nie. By die skole waar die navorsing gedoen was was dit duidelik dat departementshoofde vasgevang is in die akademiese bestuur en leierskap van hulle departemente en die bestuur en leierskap verantwoordelikhede wat deur die skoolhoof aan hulle toegewys word. Ten spyte van die moedige pogings van departementshoofde om beide verantwoordelikhede na te kom, word die lewering van die kurrikulum nadelig beinvloed. Departementshoofde behoort toegelaat te word om te fokus op die akademiese bestuur en leierskap van hulle departemente. Die druk wat beleidsdokumente op departementshoofde plaas, om die bestuur en leierskap van die skool, te verrig, is onrealisties. Die skool se posvlak 1 onderwysers behoort toegerus te word met vaardighede, wat hulle instaat stel om die bestuur en leierskap verantwoordelikhede, van die skool te verrig. Dit sal beteken dat bestuur en leierskap oor die hele spektrum van die personeel versprei word. Die departementshoof behoort ‘n leidende rol te speel om die onderrig en leer in die skool te verbeter. Indien die departementshoof nie toegelaat word om hierdie rol te vertolk nie, sal hulle altyd voel dat hulle nie ‘n betekenisvolle bydrae maak om ‘n kultuur van onderrig en leer in die skool te vestig nie.Die onderrig en leer in agtergeblewe skole sal skade lei indien daar voortgegaan word met die staus quo.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/105028
This item appears in the following collections: