“Keep the boys happy” : a critical investigation into rape trends at the Cape, 1795-1895
Date
2018-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: “Keep the Boys Happy”: A Critical Investigation into Rape Trends at the Cape, 1795-1895”
locates rapists in the Cape Colony within the broader existing literature on rape in British colonial settings. It provides empirical data on rape reporting and conviction rates drawn from a systematic investigation of court records over one hundred years. The focus of this thesis, inspired by the works of Joanna Bourke and Chet Fransch, are: who were these rapists, why did they commit these acts of rape and what was the role of the state in regulating rape at the Cape? It is through these lenses that this dissertation revisits the inter-connectedness of rape, race and class in the colonial setting of 19th century South Africa.
AFRIKAANSE OPSOMMING: “Hou die Seuns Gelukkig”: 'n Kritiese Ondersoek met in Verkragting Tendense in die Kaap, 1795-1895” plaas verkragters in die Kaapse Kolonie met in die wyer bestaande literatuur op verkragtings in die Britse Koloniale omgewing. Dit verskaf empiriese inligting op verkragting verslagdoening en oortuigings koers getrek van 'n sistematiese ondersoek van die hof se rekords oor die tydperk van 'n honderd jaar. Die fokus van die tesis, geïnspireer deur die werke van Joanna Bourke en Chet Fransch, is: wie was hierdie verkragters, hoekom het hulle hierdie dade van verkragting gepleeg as ook watse rol van die staat in die regulering van verkragting in die Kaap? Dit is deur dié lense wat die verhandeling die interverbondenheid van verkragting, ras en klas in die koloniale omgewing van 19de eeu Suid-Afrika heroorweeg word.

Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2018.
Keywords
Rape -- South Africa -- Cape Town -- 1795-1895, Women -- Violence against, Women -- Crimes against -- South Africa -- 1795-1895, Rape -- Social aspects -- South Africa -- Cape Town -- 1795-1895, Women -- Abuse of, UCTD