An assessment of the challenges faced by King Sabata Dalindyebo Local Municipality in respect of the provision of electricity services

Date
2018-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: The correlation between electricity and economic growth is evident, as is electricity’s importance in the development process. Its capacity to improve people’s lives cannot be denied. This study assesses the provision of electricity in the King Sabata Dalindyebo Local Municipality (KSDLM). The KSDLM comprises two towns, Mthatha and Mqanduli, and a case study research method was used for the purpose of this research with Mthatha as the focus area within the KSDLM. Quantitative and qualitative data collection techniques were employed. A thorough literature review was conducted to establish a theoretical foundation for the study. Secondary data were obtained from publicly available sources. Old and frail infrastructure is one of the factors hindering quality service delivery, therefore asset management has been noted as the key approach to get the best out of available assets for the benefit of the organisation and/or its stakeholders and this concerns understanding and managing the risk that is associated with owning an asset. Municipalities are not without challenges, however an assessment by the Department of Cooperative Government and Traditional Affairs (COGTA) identified various challenges faced by municipalities, from political and administrative tensions to lack of funding from local revenue, while the White Paper on local government states that one of the problems is the inability to rebuild relations between municipalities and the local communities that they serve (RSA, 1998). Primary data were gathered by means of face-to-face structured interviews and questionnaires. An official and two councillors of the KSDLM were interviewed, as well as three business representatives. The KSDLM councillors and the official unanimously stated that they are aware of the challenges faced by the KSDLM with regard to the provision of electricity; however, the organisation is striving to do better. Questionnaires were distributed in the community in the KSDLM. Responses revealed that the overall feeling was that the community is not satisfied with the provision of electricity by the KSDLM. The KSDLM Masterplan identified a number of initiatives to be undertaken to improve the quality of the electricity supply and the service provided to the communities of the KSDLM. Repairs, maintenance and refurbishment of the primary KSDLM electricity network including critical network components which have become old and obsolete will improve the quality of the electricity supply. A number of factors were identified as contributing to the poor provision of electricity in Mthatha and how it has an impact on development and economic growth has become clear. This has led to a greater number of unsatisfied customers in the Mthatha area. This study recommends solutions for overcoming the challenges.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die verband tussen elektrisiteit en ekonomiese groei is net so duidelik soos die verband tussen elektrisiteit en algemene gemeenskapsontwikkelings. Hierdie studie evalueer die verskaffing van elektrisiteit deur die King Sabata Dalindyebo Plaaslike Munisipaliteit (KSDPM). Die KSDPM betrek twee dorpe, naamlik Mthatha en Mqanduli en Mthatha het vir die doeleindes van hierdie navorsing as die studiegebied gedien. Beide kwantitatiewe en kwalitatiewe datainsamelingtegnieke is gebruik. ‘n Volledige literatuurstudie is uitgevoer en ‘n teoretiese grondslag vir die studie is aan die hand daarvan geskep. Sekondêre data afkomstig vanaf openbare bronne is ook benut. Ou en vervalle infrastruktuur is een van die hoofoorsake van swak dienslewering. Doeltreffende batebestuur is dus een van die primêre fokusareas vir munisipaliteite en hulle aandeelhouers, hoéwel nie sonder besonderse uitdagings nie. ‘n Oorsig deur COGTA het aangetoon dat munisipaliteite verskeie uitdagings in die gesig staar, waaronder politieke en administratiewe spanning en ‘n tekort aan plaaslike inkomste. Die Witskrif oor plaaslike owerhede dui aan dat gebrekkige verhoudinge tussen munisipaliteite en die gemeenskappe wat hulle dien een van die probleme is. Primêre data is via persoonlike onderhoude met ‘n plaaslike amptenaar, twee raadslede van die KSDPM, as ook drie plaaslike besigheidsverteenwoordigers ingesamel. Die raadslede en plaaslike amptenaar het in geen onduidelike terme toegegee dat hulle bewus is van die elektrisiteitsvoorsieningsprobleme, maar dat die KSDPM probeer om ‘n beter diens te lewer. Inligting wat deur die vraelyste ingesamel is, toon egter dat die gemeenskap nie met die verskaffing van elekrisiteit tevrede is nie. Die meesterplan van die KSDPM het ‘n aantal inisiatiewe geïdentifiseer ten einde die gehalte van elektrisiteitsverkaffing en verwante dienste aan die KSDPM te verbeter. Herstelwerk, instandhouding en opknapping van die primêre KSDLM-elektrisiteitsnetwerk, insluitend kritiese netwerkkomponente wat oud en verouderd geword het, sal die gehalte van die elektrisiteitsvoorsiening verbeter. 'n Aantal faktore wat tot die swak voorsiening van elektrisiteit in Mthatha bydra is geïdentifiseer en hoe dit 'n impak op ontwikkeling en ekonomiese groei uitoefen, het duidelik geword. Dit het gelei tot 'n groter aantal ontevrede kliënte in die Mthatha area. Hierdie studie beveel oplossings aan om die uitdagings te oorkom.
Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2018.
Keywords
King Sabata Dalindyebo Local Municipality (South Africa), Electric power distribution -- Mthatha, Municipal services -- Assessment -- South Africa -- Mthatha, UCTD, Infrastructure -- Quality -- Mthatha
Citation