Development and application of intelligent histogram logger for load profiling applications

Terblanche, Wynand Dreyer (2018-03)

Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2018.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Over the past few years, rising electricity cost has increasingly put focus on energy management and energy efficient interventions with the aim at consuming electrical energy sustainably and decrease dependency on fossil fuels. Energy management and energy conservation exercises, however, require accurate and reliable load-specific energy consumption data and statistics. To date, high costs of logging instrumentation and data communication remains the restrictive aspect for acquiring statistically significant distributed load modelling data. Conventional long-term measuring instrumentation is, furthermore, highly intrusive which motivates research in non-intrusive load modelling and emphasizes the limiting factor towards energy management exercises. This project provides a solution for modern large-scale load monitoring studies by proposing a low-cost event-based histogram logger. Several studies in the literature where investigated to develop a cost-effective alternative logging device with the aim at design objectives such as low-cost hardware, power efficiency, small physical footprint and non-intrusive current sensing. The proposed system is thoroughly discussed in terms of the system topology, firmware design and the implementation of application software. Numerous methods of data acquisition are investigated to find the optimal recording technique that satisfies the requirements of energy management exercises. Histogram data logging is studied and introduced as an attempt to reduce non-volatile memory requirements in modern data loggers. The application software, which offers a user-friendly interface to assist in setting up the logger, as well as retrieving and presenting data, is presented. Performance results are also presented for the power consumption characteristics of the design. Energy management interventions give rise to the implementation of renewable energy sources and micro-grid energy systems. The proposed system has been studied in the case study using an islanded micro-grid energy system. Historical data is provided for the photovoltaic power plant, battery storage system and diesel generator energy system, while the proposed loggers were installed at certain targeted residential appliances to gather usage data. Simulation software is presented, together with mathematical formulations, to determine various energy profiles and possible energy saving opportunities. The results of the case study proof the concept of histogram event recording and feasibility of implementing the proposed system for energy management exercises.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Oor die afgelope paar jaar het stygende elektrisiteitskoste toenemende fokus op energie bestuur en energie-effektiewe ontwikkelinge geplaas. Die doel daarvan is om elektriese energie meer effektief te gebruik en ons afhanklikheid van fossielbrandstowwe te verminder. Energie bestuur en energie-effektiewe ontwikkelinge vereis egter akkurate en betroubare energie verbruikers data. Tot op hede, bly die hoë koste van data versameling toestelle en datakommunikasie die beperkende aspek vir die verkryging van verspreide toestel modellerings data. Konvensionele langtermyn meet instrumente is hoogs indringend wat navorsing in nie-indringende verbruikers data modellering motiveer en die beperkende faktor tot energie besparing oefeninge beklemtoon. Hierdie projek bied 'n oplossing vir moderne, grootskaalse gebruikers monitering studies deur 'n lae koste gebeurtenis gebaseerde histogram data versamelaar voor te stel. Verskeie studies in die literatuur is ondersoek om 'n koste-effektiewe alternatief te ontwikkel met die doel om die ontwerp doelwitte te bereik. Dit sluit in, ‘n relatiewe goedkoop hardeware ontwerp, energie doeltreffendheid, optimale toestel grootte en ‘n nie-indringende stroom sensor. Die voorgestelde stelsel word deeglik bespreek in terme van die stelsel topologie, sagteware-ontwerp en die implementering van ‘n rekenaar program. Verskeie metodes van data versameling word ondersoek om die optimale data versamelings tegniek te vind wat aan die vereistes van energie besparings oefeninge voldoen. Histogram data versameling word bestudeer as 'n poging om geheue vereistes in moderne data versameling toestelle te verminder. Die rekenaar program, wat 'n gebruikersvriendelike koppelvlak bied om te help met die opstel van die data versamelaar toestel, sowel as die herwinning en aanbieding van data, word aangebied. Drywing resultate van die ontwerp word ook aangebied. Energie besparings projekte gee aanleiding tot die implementering van hernubare energie bronne en mikro-netwerke. Die voorgestelde stelsel is in die gevallestudie bestudeer deur gebruik te maak van 'n mikro-netwerk energie stelsel. Historiese data word verskaf vir die son plaas, battery energie storing stelsel en die diesel generator energie sisteem, terwyl die voorgestelde toestel by sekere huishoudelike toestelle geïnstalleer is om gebruikers data te versamel. Simulasie sagteware word saam met wiskundige formulerings aangebied om verskeie energie profiele en moontlike energie besparings geleenthede te bepaal. Die resultate van die gevallestudie bewys die konsep van histogram data versameling en die haalbaarheid van die voorgestelde toestel vir energie bestuur oefeninge.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/103610
This item appears in the following collections: