Factors influencing retention of professional nurses in a public health care facility in Windhoek, Namibia

Date
2018-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: Retention of professional nurses in public healthcare facilities is essential for maintaining quality nursing care. Effective retention strategies enhance nurses’ job satisfaction, promote professionalism, decrease organisational costs and improve patients’ care. The Namibian public healthcare facilities have been experiencing challenges in retaining professional nurses for a long time and this has affected patient care, students’ clinical practice and the facilities’ status. The aim of this study was to explore the perceptions of professional nurses regarding the factors that influence the retention of professional nurses in a public healthcare facility in Windhoek, Namibia. A qualitative approach with a descriptive research design guided this study. One–on-one in-depth interviews were conducted to explore the perceptions and experiences of professional nurses on the factors influencing retention of staff. Eleven professional nurses were selected using purposive sampling. Consent to conduct the study was obtained from the Health Research Ethics Committee of Stellenbosch University, the Ministry of Health and Social Service of Namibia, the health institution and individual study participants. Thematic analysis of the data was performed. Professional nurses reported that nurse retention in public healthcare facilities is negatively affected by poor working conditions including workload, insufficient remuneration system, lack of professional autonomy, limited career development opportunities and the respective lack of management and leadership styles. Retention of professional nurses promotes quality nursing care. Ineffective implementation of nurses’ retention strategies leads to low organisational productivity, poor patient care, poor facility image, job dissatisfaction and increased nurse turnover. Strategies to improve the quality of work life are recommended.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die retensie van professionele verpleegsters in openbare gesondheidsorgfasiliteite is belangrik om die kwaliteit van verpleegsorg te handhaaf. Effektiewe retensiestrategieë verhoog verpleegsters se werksbevrediging, bevorder professionalisme, verminder organisatoriese onkoste en verbeter pasiëntesorg. Die Namibiese openbare gesondheidsorgfasiliteite het vir ‘n lang tyd uitdagings in die gesig gestaar vir die behoud van professionele verpleegsters wat pasiëntesorg, studente se kliniese praktyk en die fasiliteite se status geaffekteer het. Die doel van hierdie studie was om die persepsies van professionele verpleegsters ten opsigte van die faktore wat die behoud van professionele verpleegsters in ‘n openbare gesondheidsorgfasiliteit in Windhoek, Namibia beïnvloed, te ondersoek. Hierdie studie is gelei deur ‘n kwalitatiewe benadering met ‘n beskrywende navorsingsontwerp. Een tot een deurgrondige onderhoude was gehou om die persepsies en ervaringe van professionele verpleegsters oor die faktore wat die behoud van personeel beïnvoed, te ondersoek. Elf professionele verpleegsters was geselekteer deur ‘n doelgerigte steekproef te gebruik. Toestemming om die ondersoek te loods is verkry van die Gesondheidsnavorsingsetiekkomitee aan die Universiteit van Stellenbosch, die Ministerie van Gesondheid en Maatskaplike Dienste van Namibia, die gesondheidsinstansie en individuele studie-deelnemers. ‘n Tematiese analise van die data is uitgevoer. Professionele verpleegsters het gerapporteer dat verpleegsterretensie in openbare gesondheidsorgfasiliteite negatief geaffekteer word deur swak werksomstandighede wat werklading, ‘n onvoldoende remunerasie-sisteem, ‘n gebrek aan professionele outonomie, beperkte beroepsontwikkelingsgeleenthede en ‘n gebrek aan bestuur- en leierskapstyle insluit. Retensie van professionele verpleegsters bevorder die kwaliteit van verpleegsorg. Oneffektiewe implementering van retensiestrategieë van verpleegsters lei to lae organisatoriese produktiwiteit, swak pasiëntesorg, ‘n swak fasiliteitsbeeld, werksontevredenheid en ‘n toename in verpleegomset. Strategieë om die kwaliteit van werklewe te verbeter, word aanbeveel.
Description
Thesis (MCur)--Stellenbosch University, 2018.
Keywords
UCTD, Nurses -- Burn out (Psychology), Nurses -- Job satisfaction, Public health nurses -- Supply and demand -- Namibia, Public health nurses -- Working conditions -- Namibia, Employee retention
Citation