Teaching medication administration to nursing students – a scoping review with a decolonial lens

Date
2018-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY : Medication errors are a worldwide phenomenon. Medication administration errors are one of the most prevalent types of medication errors occurring in the medical field today. Nurses are mainly responsible for the administration of medication, and the adequate preparation and competency of nurses is therefore vital to ensuring patient safety. Nursing and particularly nursing education can play an important role in preventing and reducing the incidence of this patient safety problem. Through a decolonial lens, the availability of African context studies were explored in this review. A scoping review was undertaken to attempt to summarise a body of work that could inform future context-specific information related to nursing education and medication management teaching strategies. Scoping reviews entail a systematic approach to the review of published literature and grey literature related to a specific topic. A framework developed by Arksey & O’Malley (2005), was used in the development of this review. This study was interested in identifying teaching and learning strategies used in medication administration education in the African and specifically the South African context. Three studies met the inclusion criteria of this scoping review. An overview of the field of nursing education and medication management included the use of simulation and targeted teaching in the form of the formula method, to calculate medication doses and a review of a nursing curriculum. The gap identified in this study, is that a scarcity of research exists in the African and specifically, the South African context related to medication errors and educational strategies. Competency training through the use of simulation, improving mathematical skills and using assessment for learning, could improve the confidence and competence of nursing students in preparation for medication management. The traditional “Five Rights” principle to teach medication administration could be insufficient as this linear approach does not take cognisance of the complexity of this task. Although scoping reviews do not appraise the quality of studies, it does allow for a breadth of information. Another limitation of not exploring other types of grey literature, limited the findings of this review. Future studies should include interventional studies, firstly to identify the learning needs of nursing students and secondly, to measure the effectiveness of teaching strategies in the preparation of nursing students for medication management.
AFRIKAANSE OPSOMMING : Medikasie foute is ‘n wêreldwye verskynsel. Foute in die administrering van medikasie verteenwoordig een van die mees algemene medikasie foute in die hedendaagse mediese veld. Verpleegsters is hoofsaaklik verantwoordelik vir die administrering van medikasie. Voldoende opleiding en vaardigheid van verpleegsters is daarom uiters belangrik ten einde die veiligheid van pasiënte te kan verseker. Verpleeging en veral verpleegonderrig kan ’n belangrike rol speel in die voorkoming en vermindering van hierdie probleem rondom pasiënte veiligheid. In hierdie oorsig, word die beskikbaarheid van studies in die Afrika konteks deur ’n de-kolonisasie lens ondersoek. ‘n Omvangsbepaling is onderneem ten einde die inligting wat toekomstige konteks-spesifieke inligting rakende verspleegonderring en medikasie bestuur strategieë op te som. Omvangbepalings omvat ’n sistematiese benadering tot ’n oorsig van gepubliseerde literatuur en grys literatuur oor ’n spesifieke onderwerp. ’n Raamwerk deur Arskey & O’Malley (2005), is gebruik in die onwikkeling van hierdie oorsig. Hierdie studie het gefokus op die identifisering van onderrig en leerstrategieë wat in medikasie bestuur opleiding in die Afrika en spesifiek die Suid-Afrikaanse konteks toegepas word. Drie studies het aan die insluitings-kriteria van hierdie studie voldoen. Alhoewel omvangsbepalings nie die kwaliteit van studies beoordeel nie, laat dit wel toe vir omvangryke inligting. Die feit dat ander tipes grys literatuur nie ondersoek is nie, mag ’n verdere beperking van hierdie studie wees. Die oorsig oor die verpleegonderrig-veld en medikasie bestuur het die gebruik van simulasie en doelgerigte onderrig (in die form van die formule metode om die dosis te bepaal); asook ’n oorsig van ’n verpleegkunde kurrikulum ingesluit.. Vaardigheids-opleiding deur die gebruik van simulasie, die verbetering van wiskundige vaardighede en die gebruik van evaluering vir leer, kan die self-vertroue en vaardigheid van verpleegkunde studente verbeter ter voorbereiding vir medikasie bestuur. Die tradisionele ‘Five Rights’ beginsel vir onderrig in .die administrering van medikasie mag ontoereikend wees omdat dit nie die kompleksiteit van hierdie taak in ag neem nie. Toekomstige studies behoort intervensie-studies in te sluit, eerstens om die leer-behoeftes van verpleegstudente te kan identifiseer. Tweedens om die effektiiwiteit van onderrig strategieë vir die voorbereiding van verpleegstudente vir medikasie bestuur te kan evalueer.
Description
Thesis (MMed)--Stellenbosch University, 2018.
Keywords
Nursing -- Study and teaching -- South Africa, Drugs -- Administration -- South Africa, Systematic reviews (Medical research), , UCTD
Citation