The effects of persuasion in W.K. Tamsanqa's (1958) Buzani Kubawo and A.M. Mmango's (1964) UDike noCikizwa
Date
2018-03
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This is a study that looks at the way in which parents persuade their children into arranged marriages as well as the psychological effects that such an act has on the children in selected isiXhosa literary texts, namely Tamsanqa’s (1958) Buzani kubawo and Mmango’s (1964) UDike noCikizwa. The first Chapter of this this study includes the introduction, which divulges what the study is about. In this chapter, the researcher reveals the aims as well as the purpose of the study. Also, the researcher discloses the methodology that will be used to approach the study as well as the significance, the scope and delimitations and the organization of the study.
In the second chapter, the researcher engages with the theoretical background of the study. Here, the researcher looks at different theories that are relevant for the heightening of every premise that the researcher makes. Theorists such as Gass and Seiter (2011) who define what persuasion is and Masina (2000) who engages the concept of traditional marriage are the backbone of the study. In Chapter 3, the researcher does an intense analysis of the selected texts; Buzani kubawo and UDike noCikizwa and applies some of the theories that are in chapter two (2). The focus is to do a psychoanalysis of selected characters, namely Sando, Dike, Gugulethu and Nomampondomise, who play a pivotal role in enhancing the arguments that the researcher makes.
Chapter 4 engages intensely with the selected texts of analysis and looks at the psychological factors that lead to suicide. Theorists such as Steel, Doey (2007) play an important role in airing the psychology behind the final acts of the selected characters who end up either killing themselves or dying. Chapter 5 is the general conclusion of the study, which includes the summary, the findings as well as the recommendations.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die wyse waarop ouers hulle kinders oorreed in georganiseerde huwelike, en die sielkundige effek wat dit het op die kinders, in geselekteerde isiXhosa literêre tekste, naamlik Tamsanqa (1958) se Buzani Kubawo en Mmango (1964) se uDike noCikizwa. Die eerste hoofstuk van die studie bied die inleiding wat ‘n oorsig gee van die inhoud van die studie. In hierdie hoofstuk bespreek die navorser die doelwitte van die studie. Die metodologie in die benadering van die studie en die belang daarvan word ook bespreek, asook die reikwydte, beperkings en organisasie van die studie. In die tweede hoofstuk behandel die navorser die teoretiese agtergrond van die studie. Hier beskou die navorser die verskillende teorieë wat relevant is vir die beligting van elk van die navorser se premise. Teoretici soos Gass en Seiter (2011) wat oorreding definieer, en Massina (2000) wat die konsep tradisionele huwelik bespreek, vorm die grondslag van die studie. In Hoofstuk 3 onderneem die navorser ‘n ondersoek en ontleding van die geselekteerde tekste, Buzani Kubawo en uDike noCikizwa met toepassing van die teorieë in hoofstuk 2 behandel. Die fokus is op die psigo-analise van geselekteerde karakters, naamlik Sando, Dike, Gugulethu en Nomampondomise, wat ‘n belangrike rol speel in die argumente wat die navorser maak. Hoofstuk 4 ondersoek die geselekteerde tekste van analise en bespreek die sielkundige faktore wat tot selfdood gelei het. Teoretici soos Steel, Doey (2007) speel ‘n belangrike rol in die perspektief op die sielkunde onderliggend aan die finale handeling van die geselekteerde karakters, wat uiteindelik sterf of selfdood pleeg. Hoofstuk 5 bied die algemene konklusies van die studie, wat insluit die opsomming, die bevindinge en aanbevelings.

Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2018.
Keywords
Traditional marriage, South Africa -- Languages, Persuasion (Psychology) in literature, isiXhosa language, Evaluation of literature, UCTD