The performance of an axial flow fan in a small scale A-frame test facility.

Bock, Raoul Dimitri (2017-12)

Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2017.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This thesis investigated the performance of the B2 axial flow fan at different operating points and at two fan speeds in an A-frame configuration. For this purpose, a test facility consisting of a forced draft fan configuration discharging into an A-frame plenum chamber (referred to as a modular, scaled air-cooled condenser or MSACC) was designed and manufactured. Using the fan performance curves and experimental results for the heat exchanger model, the operating range of the test facility was determined to be within the peak efficiency range of the B2-fan as tested in the BS 848 test facility. The results from the experiments show that there is correlation between the static pressure, power consumption and static efficiency of the B2-fan in the MSACC and BS848 test facilities. The inlet velocity and outlet velocities were measured using anemometers. With calibration data obtained using a built forced draft wind tunnel, the outlet volumetric flow rate and static pressure distribution across the MSACC’s A-frame. The results also show that there is a maldistribution in the air exit velocity due to the presence of the fan’s outlet swirl. The MSACC provides a unique test bench for testing the performance of future air-cooled condenser and axial flow fan designs. Furthermore, it also provides a platform to study installation and environmental factors that influence the aerodynamic and structural performance of an air-cooled condenser fan.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie navorsing, ondersoek die werkverrigting van die B2 aksiale vloei waaier by verskillende bedryfspunte en twee waaier spoed punte in 'n A-raam opstelling. Vir hierdie doel is 'n toets fasiliteit ontwerp en vervaardig bestaande uit 'n geforseerde deurvloei waaier opstelling in 'n A-raam konfigurasie (ook genoem ‘n modulêr, afgeskaalde lugverkoelde kondensor of MSACC). Deur gebruik te maak van die waaier se werksverrigting krommes en eksperimentele resultate vir die hitteruiler model, is die bedryfsomvang van die toetsfasiliteit bepaal om te werk in beperking van die maksimum benuttigsgraad van die B2-waaier, soos getoets in die BS 848 tipe-A toetsfasiliteit. Die resultate van die eksperimente toon aan dat daar ‘n korrelasie is tussen die statiese druk, kragverbruik en benuttigsgraad van die B-waaier in die MSACC, in vergelyking met die waaierkrommes verkry vanaf 'n standaard BS 848 tipe-A waaier toetsfasiliteit. Die inlaat en uitlaat snelhede was gemeet met behulp van anemometers. Die kalibrasie data was verkry met behulp van 'n geboude druk wind tonnel, om die uitlaat volumetriese stroomsnelheid en statiese druk verspreiding oor die MSACC se A-raam te meet. Die resultate toon ook dat daar 'n wanverdeling is in die snelheid van die lug wat uitgaan, te wyte aan die teenwoordigheid van die waaier se rotasionele uitlaat snelheidskomponent. Die MSACC bied 'n unieke fasiliteit vir die toets van werksverrigtinge van aksiale vloei waaiers en toekomstige lugverkoelde kondensor ontwerpe. Verder bied dit ook 'n platform om omgewingsfaktore wat 'n invloed het op die aërodinamiese en strukturele werkverrigtinge van 'n lugverkoelde kondensor waaier te bepaal.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/102757
This item appears in the following collections: