ITEM VIEW

Volwasse studente in hoëronderwysinstellings : die portefeulje-ontwikkelingskursus as 'n voorbereidingsmeganisme vir akademiese sukses

dc.contributor.authorLangeveldt, Faithen_ZA
dc.contributor.authorFrick, Liezelen_ZA
dc.date.accessioned2017-07-17T12:27:47Z
dc.date.available2017-07-17T12:27:47Z
dc.date.issued2016-02-23
dc.identifier.citationLangeveldt, F. & Frick, L. 2016. Volwasse studente in hoëronderwysinstellings : die portefeulje-ontwikkelingskursus as 'n voorbereidingsmeganisme vir akademiese sukses. LitNet Akademies, 13(1):396-424.
dc.identifier.issn1995-5928 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/101983
dc.descriptionCITATION: Langeveldt, F. & Frick, L. 2016. Volwasse studente in hoëronderwysinstellings : die portefeulje-ontwikkelingskursus as 'n voorbereidingsmeganisme vir akademiese sukses. LitNet Akademies, 13(1):396-424.
dc.descriptionThe original publication is available at http://www.litnet.co.za
dc.description.abstractHoëronderwysinstellings moet toenemend aanpas by uiteenlopende, nietradisionele studentegemeenskappe, insluitend ouer volwasse studente. Die ondersoek waarop hierdie artikel gebaseer is, het bepaal hoe die erkenning-van-voorafleer- (EVL-) proses by een so ’n instelling die volwasse student voorberei om suksesvol te wees. Hierdie volwassenes se kennis, vaardighede en houdings wat op ’n alternatiewe wyse tot leer opgedoen is (hulle voorafleer) word deur middel van nadenke in die portefeulje-ontwikkelingskursus ontgin. Voorafleer word op dié wyse geïdentifiseer en gedokumenteer volgens die spesifikasies van die instelling. Studente se kognitiewe vaardighede word gestimuleer, hulle maak kennis met die formele opvoedingsdiskoers, en hulle verbeter hulle akademiese taalvaardighede. ’n Selfgeadministreerde vraelys, semigestruktureerde individuele onderhoude, asook die tekstuele data in die portefeuljes van die volwasse studente wat aan die studie deelgeneem het, is gebruik as databronne om die potensiële bydrae van hierdie proses tot die volwassenes se akademiese sukses te ondersoek. Die bevindinge van die studie dui daarop dat die holistiese benadering alle rolspelers betrek wat volwasse studente se kanse op akademiese sukses verbeter. Ondersteuningstelsels en mentorprogramme wat akademiese vooruitgang van volwasse studente bevorder, is ook beskikbaar. Die studente se eie motivering word hierdeur bevorder, wat verder tot hul akademiese sukses bydra.en_ZA
dc.description.abstractHigher education institutions have to adapt increasingly to diverse, non-traditional student communities, including older adult students. Recognition of prior learning (RPL) is one of the ways in which these students can be accommodated. RPL enables the older adult student who has a limited formal education and who does not meet the required academic entry requirements to access higher education. RPL can also be used to gain credit for learning achieved outside a formal education facility. RPL is, furthermore, a mechanism of redress for previously disadvantaged groups who did not have equal access under the previous government dispensation. RPL is thus an inclusive approach to education, which is especially important given marginalised and disadvantaged groups that persist in the South African higher education sector. South African higher education institutions differ in terms of how RPL is spelled out in policy and implemented in practice, as it can be used for access and/or credit within earmarked formal higher education programmes. Despite these differences, RPL does provide a flexible manner of providing access to diverse student populations, particularly older adult students, as was the case in this study.
dc.description.urihttp://www.litnet.co.za/volwasse-studente-in-hoeronderwysinstellings-die-portefeulje-ontwikkelingskursus-as-n-voorbereidingsmeganisme-vir-akademiese-sukses/
dc.format.extent29 pages
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherLitNet
dc.subjectRecognition of prior learningen_ZA
dc.subjectAdult educationen_ZA
dc.subjectStudentsen_ZA
dc.subjectEducation, Higheren_ZA
dc.titleVolwasse studente in hoëronderwysinstellings : die portefeulje-ontwikkelingskursus as 'n voorbereidingsmeganisme vir akademiese suksesaf_ZA
dc.typeArticleen_ZA
dc.description.versionPublisher's version
dc.rights.holderAuthors retain copyright


Files in this item

Thumbnail
Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

ITEM VIEW