’n Skrywer by sonsopkoms : Hennie Aucamp 70

Spies, Lina ; Malan, Lucas (2004)

Spies, L. & Malan, L. 2004. ’n Skrywer by Sonsopkoms : Hennie Aucamp 70. Stellenbosch: SUN PRESS. doi:10.18820/9781919980256.

The original publication is available from AFRICAN SUNMeDIA - www.sun-e-shop.co.za

Book

AGTERBLAD: Op sewentig is Hennie Aucamp dit steeds in werk en lewe; ‘n vroegopstaner met “’n kyk wat soos by sonosopkoms dinge uit die donker van die nie-bestaande wek tot ‘n lewe-in-woorde.” Om hom te huldig op ‘n leeftyd wat Aldus nog altyd in die teken van die oggend staan, bring Lina Spies en Lucas Malan hier ‘n sestiental essays, gedigte en geleentheidstukke oor die man en sy werk byeen. Die bydraes is vriende en kollegas wat Aucamp ken en vereer as die skepper van ‘n veelkantige en immer vernuwende oeuvre, maar ook as ‘n gewer by uitnemendheid.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/101847
This item appears in the following collections: