Gerrie gesels tennis

Berner, Gerrie (2003)

AANHALING: Berner, G. 2003. Gerrie gesels tennis. Stellenbosch: AFRICAN SUN MeDIA. doi:10.18820/9781919985558.

The original publication is available from AFRICAN SUNMeDIA - www.sun-e-shop.co.za

Book

Ek wil vir geen oomblik te kenne gee dat my manier van afrig die enigste metode is nie. Dit is eerder ’n aanduiding van die filosofieë wat vir my gewerk het. Verder deel ek graag my oortuiging dat tennis speel ’n mens pantser teen die lewe daarbuite. Die boek is geskryf vir elkeen wat die spel kan speel, en nie net vir top-spelers nie.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/101823
This item appears in the following collections: