Urban densities and transit: an analysis of Cape Town's integrated rapid transit system from 2010-2016 with specific focus on the Western Corridor.
Date
2017-03
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The density of urban development plays a prominent role in the successful functioning of any public transport system. The MyCiti Bus System was implemented by the City of Cape Town in 2010 with a view of relieving traffic congestion resulting from over-dependence on private vehicles. Changes in population and land uses around MyCiti stations along the Western Corridor of the bus system were analysed to identify if density changes have occurred since the implementation of the system that can assist it in becoming more effective. The changes have not been significant but this can possibly be attributed to the relatively limited time-span since its inception, however, the research identified factors that are actively hindering the densification around these stations. The City needed to be more pro-active with the implementation of the MyCiti system to ensure higher density development. The low-density development that is evident in Cape Town is not ideal for the MyCiti system but provides an opportunity for the City to respond with appropriate land use and development programmes to ensure the success of the transport system.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die digtheid van stedelike ontwikkeling speel ‘n prominente rol in die suksesvolle funksionering van enige openbare vervoerstelsel. Die MyCiti Bus Sisteem was geïmplementeer deur die Stad Kaapstad in 2010 met die doel om verkeersopeenhopings as ‘n resultaat van afhanklikheid op privaatvervoer te verlig. Veranderinge in die bevolking en grondgebruik rondom MyCiti stasies in die Westelike Korridor was ontleed om digtheidsveranderinge, wat vanaf die implementering van die sisteem plaasgevind het, te identifiseer. Hierdie verandering was nog nie beduidend nie, omdat dit moontlik toegeskryf kan word aan die relatiewe beperkte tydsperiode vanaf die ontstaan van hierdie sisteem. Die navorsing het egter ook faktore geïdentifiseer wat die verdigting rondom hierdie stasies aktief verhinder. Die Stad Kaapstad moet meer pro-aktief wees met die implementerig van die MyCiti sisteem sodat hoër digtheidsontwikkeling verseker kan word. Die duidelike lae digtheidsontwikkeling in Kaapstad is nie ideaal vir die MyCiti sisteem nie, maar bied ‘n geleentheid vir die Stad om te reageer met die toepaslike grondgebruik- en ontwikkelingsprogramme om sodoende die sukses van die vervoerstelsel te verseker. Trefwoorde en frases: Stedelike dightheid; openbare vervoer; MyCiti BRT sisteem; bevolkingsdigtheid; geboudigtheid; grondgebruik ontwikkeling.

Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2017.
Keywords
UCTD, Population density -- Cape Town, Local transit -- Cape Town -- Western Corridor, MyCiti Bus System -- Cape Town, Transportation -- Cape Town, Land use, Urban -- Cape Town