Outcome mapping evaluation of an intervention programme for intimate partner violence
Date
2017-03
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY : Background: Studies have found that between 42% and 66% of women who were killed by their intimate partner had recently used health care prior to their death but had not been identified as victims of intimate partner violence (IPV). IPV is the second highest contributor to the burden of disease affecting women after HIV and AIDS in South Africa. There is a growing need for women who are experiencing IPV to be identified and managed appropriately at our health facilities. However significant evidence is needed about comprehensive interventions for IPV to provide quality coordinated care to IPV survivors. Moreover, in order to receive institutional and governmental support (funding), evidence must be provided of a well-coordinated and structured IPV intervention programme. This study thus aimed to evaluate the implementation of an integrated comprehensive intervention programme for IPV using outcome mapping in the Macassar community.
Methods: The outcome mapping method was used to design, monitor and evaluate the implementation of a psychosocial and legal intervention for IPV. The method assists project teams to be specific about the organisations it targets, the changes it expects to see and the strategies it needs to implement to create change (Stage one). Ongoing monitoring of the IPV project according to the outcome mapping method enabled the project team to adapt strategies as needed and monitor the progress of boundary partners (Stage two). Stage three assisted the project team to identify what phenomena had to be studied in depth.
Results: The IPV intervention appeared to be of benefit for some IPV survivors. However collaboration and engagement with other stake holders (boundary partners) was problematic at times. IPV remains a stigmatised, hidden subject within healthcare while paradoxically being accepted as normative within the communities our health system serves. IPV remained under-identified even though staff attended and participated in onsite IPV training prior to the project onset.
Conclusion: There is still significant resistance to taking IPV seriously as a human right, health and societal issue. The complexities of IPV belie easy and simple solutions. A multi-faceted, comprehensive approach should become an integral part of primary health care.
AFRIKAANSE OPSOMMING : Agtergrond: Navorsing het bevind dat tussen 42% en 66% van vroue wat deur hulle intieme maat vermoor word voor hulle dood van gesondheid sorg gebruik gemaak maar hulle is nie as slagoffers van intieme geweld identifiseer was nie. In Suid Afrika is intieme geweldpleging (IGP) die tweede grootste bydraende faktor tot siektetoestande na HIV en VIGS in vroue. Daar is `n dringende behoefte om vroue in IPG by gesondheids fasiliteite te identifiseer en te bestuur. Navorsing en bewyse van omvattende intervensies word benodig om gekoordineerde en kwaliteits dienste aan IPG oorlewendes te lewer. Bewyse van gekoordineerde en gestrukteerde ingrypings moet gelewer word om institutionele en regerings ondersteuning (befondsing) te bekom. Die doel van hierdie studie was om die implementering van `n integreerde omvattende intervensie program vir IPG in die gemeenskap van Macassar met behulp van die “outcome mapping” metode te evalueer. Metode: Die “outcome mapping” metode was toegepas om die implementasie van `n bio-psigiese-sosiale intervensie te ontwerp, monitor en te evalueer. Hierdie metode help projek spanne om doelgerig te wees oor die organisies wat hulle eien, die verwagte veranderinge wat hulle wil sien en die strategiee wat toegepas moet word om die veranderinge te weeg te bring (Fase een). Deurlopende monitering van die projek volgens die “oucome mapping” metode het die projek span in staat om sommige strategiee te verander en aan te pas soos benodig (Fase twee). In fase drie identifiseer die projek span om `n spesifieke fenomena verder na te vors. Resultate: Die IPG ingrypings program was voordelig vir sommige oorlewendes. Deurlopende samewerking en skakeling met sommige belanghebbendes was egter problematies met tye. In die gesondheidsisteem word intieme geweldspleging steeds gestigmatiseer en gekenmerk deur geheimhouding. Identifisering en sorg van IPG gevalle is steeds minimaal alhoewel omvattende voorafgaande opleiding en ondersteuning aan die primere gesondheids personeel verskaf was. Slotsom: Daar is steeds weerstand om IPG as `n ernstige menseregte skending sowel as gemeenskaplike en gesondheids kwessies te beskou. Die komplekisiteit van IPG weerle eenvoudige en maklike oplossings dus moet `n omvattende en veelsydige benadering `n integrale deel van primere gesondheid sorg word.

Description
Thesis (MCur)--Stellenbosch University, 2017.
Keywords
Intimate partner violence -- Intervention -- Western Cape (South Africa), Outcome Mapping, UCTD