Cementing belief : tracing the history of Modernist Afrikaans church architecture, 1955-1975
Date
2017-03
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: In this thesis I examine the phenomenon of Modernist Afrikaans Protestant church architecture in the South African built environment during the mid- to late 20th century. I trace the relation of the Afrikaner nation and the Church since the arrival of the first Dutch settlers to the consolidation of Afrikaner nationalist rule in the 20th century, as background to a discussion of the emergence and development of Modernist architecture in South Africa. This thesis investigates the Modernist Afrikaans churches which appeared in urban landscapes across the country, with specific focus on the work of two architects, A.P.S. Conradie and Pieter J. Pelser, both of whom have not been researched or written about in depth. As such, this study aims to contribute valuable knowledge and information to the field of South African architectural history.
AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie tesis ondersoek ek die fenomeen van Modernistiese Afrikaanse Protestantse kerk argitektuur soos wat dit tydens die 20ste eeu in Suid-Afrika ontstaan het. Hierdie werk volg die verhouding tussen die Afrikaner nasie en die Kerk sedert die aankoms van die eerste Nederlandse setlaars tot die konsolidasie van die Afrikaner nationalistiese regering in die 20ste eeu. Dit dien as agtergrond vir die bespreking oor die ontstaan en ontwikkeling van Modernistiese argitektuur in Suid-Afrika sowel as die Modernistiese Afrikaanse kerke wat in die stedelike landskappe reg oor Suid-Afrika verskyn het. Hierdie tesis ondersoek die werk van twee agitekte, A.P.S. Conradie en Pieter J. Pelser oor wie daar geen akademiese navorsing of skryfwerk gedoen is nie. As sulks, dien hierdie studie om waardevolle kennis en inligting aan die veld van Suid-Afrikaanse argitektoniese geskiedenis by te dra.

Description
Thesis MA(VA)--Stellenbosch University, 2017.
Keywords
Afrikaans Protestant churches -- South Africa, Church architecture -- South Africa, South African architectural history, Church buildings -- South Africa -- History, Conradie, A. P. S., Pelser, Pieter J., UCTD