A right to the city for South Africa’s urban poor
Date
2017-03
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT : In South Africa, spatial injustice holds profound implications for the democratic
transformation of society, the planning and development of inclusive towns and
cities, and the realisation of the constitutionally enshrined housing rights of
vulnerable and marginalised urban inhabitants. The post-apartheid state has enacted
an extensive housing law framework since 1994 aimed at giving substantive effect to
the right to have access to adequate housing in section 26 of the Constitution. In
practice, however, the implementation of this framework remains distorted and fails
to adequately respond to the country’s complex housing crisis. A deep disjuncture
also characterises current approaches to the interpretation and implementation of
the housing rights of South Africa’s urban poor. Addressing these challenges
requires a paradigm capable of contextualising housing rights interpretation and
litigation, while viewing housing policy analysis and implementation through the
normative lens of section 26. This study adopts an interdisciplinary and multifaceted
research framework informed by history, social theory, international housing law, and
South African legislation, policy, and jurisprudence. The dissertation investigates the
value and potential of the right to the city paradigm to develop the substantive
content of the housing rights of South Africa’s urban poor.
The right to the city represents a normative framework adept to critically analysing
current approaches to the interpretation and implementation of housing rights, in
both international and South African housing law. Utilising this theoretical paradigm
can contribute to a value-based understanding of housing rights, which offers
pragmatic solutions to material problems in the areas of housing delivery, urban
planning, and local governance. This value-based approach also requires
democratic institutions, which include the courts, the legislature, and the executive,
to collectively contribute to contextualised and participatory housing solutions in
South Africa. If properly understood and implemented, the right to the city paradigm
has the potential to advance the substantive realisation of housing rights and to
promote spatial and social transformation in a manner that is congruent with the
transformative nature of the South Africa Constitution.
AFRIKAANSE OPSOMMING : In Suid-Afrika, hou ruimtelike ongeregtigheid onpeilbare gevolge in vir die demokratiese transformasie van die samelewing, die beplanning en ontwikkeling van inklusiewe dorpe en stede, en die verwesenliking van die grondwetlik verskanste behuisingsregte van kwesbare en gemarginaliseerde stedelike inwoners. Die postapartheid staat het sedert 1994 'n uitgebreide behuisingsreg raamwerk uitgevaardig wat daarop gemik is om substantiewe effek te gee aan die reg op toegang to geskikte behuising in artikel 26 van die Grondwet. In praktyk, is die implementering van hierdie raamwerk egter verwronge en slaag dit nie daarin om voldoende op die land se ingewikkelde behuisingskrisis te reageer nie. 'n Breë gaping kenmerk ook huidige benaderings tot die interpretasie en implementering van die behuisingsregte van Suid-Afrika se stedelike armes. Die aanspreek van hierdie uitdagings vereis 'n paradigma wat daartoe in staat is om die interpretasie en litigasie van behuisingsregte te kontekstualiseer, terwyl dit die analise en implimentering van behuisingsbeleid deur die normatiewe lens van artikel 26 beskou. Hierdie studie neem 'n interdissiplinêre en veelsydige navorsingsraamwerk aan wat ingelig word deur geskiedenis, maatskaplike theorie, internasionale behuisingsreg, en SuidAfrikaanse wetgewing, beleid, en regspraak. Die proefskrif ondersoek die waarde en potensiaal van die reg tot die stad paradigma om die substantiewe inhoud van die behuisingsregte van Suid-Afrika se stedelike armes te ontwikkel. Die reg tot die stad verteenwoordig 'n normatiewe raamwerk wat bedrewe is om huidige benaderings tot die interpretasie en implimentering van behuisingsregte, in beide internasionale en Suid-Afrikaanse behuisingsreg, krities te analiseer. Die benutting van hierdie teoretiese paradigma kan tot 'n waardegebaseerde begrip van behuisingsregte bydra, wat pragmatiese oplossings vir materiële probleme in die areas van behuisingsvoorsiening, stadsbeplanning, en plaaslike regering kan bied. Hierdie waardegebaseerde benadering vereis ook dat demokratiese instellings, wat die howe, die wetgewer, en die uitvoerende gesag insluit, gesamentlik tot gekontekstualiseerde en deelnemende behuisingsoplossings in Suid-Afrika bydra. Indien dit behoorlik verstaan en geïmplimenteer word, het die reg tot die stad paradigma die potensiaal om die substantiewe verwesenliking van behuisingsregte te bevorder, asook ruimtelike en maatskaplike transformasie, op 'n wyse wat ooreenstem met die transformerende aard van die Suid-Afrikaanse Grondwet.

Description
Thesis (LLD)--Stellenbosch University, 2017
Keywords
Urban poor -- South Africa, Housing -- Law and legislation -- South Africa, South Africa -- Social conditions -- 1994-, South Africa -- Constitution of the Republic of South Africa, 1996, UCTD, Housing, Right to