Factors that contribute to long waiting time for emergency centre patients: a waiting room case study of Paarl hospital, Western Cape

Date
2017-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY : Background: Long waiting time for patients at emergency centres globally is having a negative impact on service delivery to patients and family members. The aim of this study was to explore and investigate factors that contribute to long waiting time for emergency centre patients at a Regional hospital in the Western Cape, South Africa. The objectives of the study were to elicit patients, family members, medical and nursing management as well as healthcare staff experiences, concerns and proposals to improve waiting time at the emergency centre. The Health Research Ethics committee at Stellenbosch University gave approval for the study as did the Western Cape Government Health and the Chief Executive Officer of Paarl Hospital to conduct the study at the emergency centre. Methods: A multi-method case study design with a qualitative descriptive approach was used by conducting in-depth individual interviews with patients, family members, healthcare staff and interviews with key role players from the emergency centre. A total of (n=18) participants took part in the study. A self-developed, semi-structured interview guide with open-ended questions and probes were used during data collection. Member checking took place during interviews by clarifying and summarizing participants’ information during interviews. Qualitative data analysis was applied to the transcripts, which were coded for emerging themes. Five main themes emerged during data analysis. The first theme, ‘The system that keeps us in the waiting game’ was around the factors that contribute to long waiting time at the emergency centre. The second theme, ‘The waiting room puzzle’ focused on participant’s experiences of being puzzled and confused about long waiting time. The third theme, ‘The waiting game drain’ emerged from the draining effect that the long waiting time has on healthcare staff working in the emergency centre. The fourth theme, ‘The rules for the waiting game’ encompassed the conceptual-framework driving healthcare which emerged during data collection and which was developed for this research study. The final theme, ‘The waiting game plan’ presents proposals from all participants to improve long waiting time at the emergency centre. Results: The findings of the study showed as in other studies that a shortage of staff and patient overload contribute to long waiting time. In addition, the study also found that inefficiencies in patient flow and inappropriate use of the emergency centre are causes that contribute to long waiting time for patients at the emergency centre. The recommendations are to align the emergency centre healthcare staff to the needs of the community. Presently, given the shortage of healthcare staff, the capacity to manage patients at the emergency centre is compromised. Discussions are required with District health services to render 24-Hour services to patients at a clinic or community health centre, where services are currently only rendered on weekdays until 16h00 and not over weekends or public holidays. Patient flow should be analysed and quality improvement systems such as Lean explored for efficiency gains. Education of patients and family members on triage and the appropriate use of the emergency centre is required. The expectation is that with this knowledge, waiting time will improve for patients needing emergency care.
AFRIKAANSE OPSOMMING : Agtergrond: Lang wag tye vir pasiente by nood eenhede wereld wyd het ‘n negatiewe invloed op dienslewering aan pasiente en familie lede. Die doel van die studie was om te verken en te ondersoek die faktore wat bydra tot lang wagtye vir pasiente by die nood eenheid van ‘n Streeks hopitaal in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die doelwitte van die studie was om pasiente, familie lede, bestuurs lede asook gesondheids personeel se ondervindinge, bekommernisse en ook voorstelle vir verbetering van wagtye by die noodeenheid te ontlok. Die Gesondheids Navorsings Etiek komitee van Universiteit van Stellenbosch het toestemming vir die studie verleen asook die Wes-Kaapse Regering van Gesondheid en die Hoof Uitvoerende Beampte van Paarl Hospitaal om die studie by nood eenheid te doen. Metode: ‘n Multi-metode gevalle studie met ‘n kwalitatiewe beskrywende benadering is gevolg. ‘n Totaal van (n=18) persone het deelgeneem aan die studie. ‘n Self ontwikkelde, semi-gestruktueerde onderhouds gids met oop einde vrae asook ondersoekende vrae was gebruik tydens data insameling. Deelnemer kontrole het tydens onderhoude plaasgevind deur uit te klaar en saam te vat wat die deeelnemer gese het gedurende die onderhoud. Kwalitatiewe data analise was toegepas met die transkripsies, waarna kodering plaasgevind het om temas te identifiser. Vyf hoof temas het na vore gekom tydens data analise. Die eerste tema, ‘Die sisteem wat ons in wagtye spel plaas’, gaan rondom faktore wat bydrae tot lang wag tye by die noodeenheid. Die tweede tema ‘Die wag kamer legkaart’, fokus op deelnemers se ondervindinge waar hulle verward en deurmekaar is oor die lang wag tye. Die derde tema, ‘Die wagtye spel dreinering’, het na vore gekom a.g.v. die dreinerings effek wat die lang wag tye op die gesondheids personeel van die noodeenheid het. Die vierde tema, ‘Die reels vir die wagtye spel’, omvat die konseptuele raamwerk wat gesondheidsorg dryf en wat na vore gekom het tydens data insameling en ontwikkel was vir die studie. Die finale tema, ‘Die wagtye speel plan’ voorsien voorstelle van al die deelnemers om wagtye by die noodeenheid te verbeter. Resultate: Die bevindinge van die studie dui daarop soos in ander studies dat ‘n tekort aan personeel en pasient oorlading bydra tot lang wagtye. Verder het die studie ook bevind dat, ontoereikende pasiente vloei en ontoepaslike gebruik van die noodeenheid, faktore is wat bydra tot die lang wag tye van pasiente. Die aanbevelings is dat gesondheidsorg personeel in lyn gebring word met die behoeftes van die gemeenskap. Huidiglik, gegewe die tekort aan gesondheidsorg personeel, word die kapasitiet om pasiente te behandel by die noodeenheid, in gedrang gebring. Besprekings is nodig met Distrik gesondheids dienste om ‘n 24-uur diens vir pasiente by ‘n kliniek of gemeenskaps gesondheids sentrum te lewer waar klinieke slegs oop is tot 16h00 en nie oor naweke of publieke vakansie dae nie. Pasient vloei moet geanaliseer word en kwaliteits verbeterings sisteme soos ‘Lean’ moet ondersoek word om ondoeltreffendheid van pasient vloei aan te spreek. Opvoeding aan pasiente en familie oor triage en die gebruik van noodeenheid vir die korrekte doel, is ook nodig. Die verwagting is dat met die kennis, wagtye by die noodeenheid sal verbeter vir pasiente wat nood behandeling benodig.
Description
Thesis (MCur)--Stellenbosch University, 2017.
Keywords
Emergency medicine -- Paarl (South Africa), Triage (Medicine) -- Paarl (South Africa), Emergency management -- Paarl (South Africa), UCTD
Citation