Experiences of clinical educators on barriers and enhancers in the facilitation of nursing students’ clinical learning

Date
2017-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY : The aim of the study was to explore the barriers and enhancers experienced by clinical educators that influence the value of the learning opportunities of undergraduate nursing students working in selected health care facilities in the Western Cape. The objectives included: - To explore critical aspects of the clinical nurse educator’s role in the facilitation of students. - To determine barriers to a positive clinical learning experience in general and specifically as related to patient care, teaching and learning, administrative and research responsibilities. - To explore enhancers to a positive learning experience in general and specifically as related to patient care, teaching and learning, administrative and research responsibilities. - To explore possible recommendations to facilitate students’ clinical experiences in the specific context. These objectives were met by means of a descriptive research design with a qualitative approach. The target population consisted of nine clinical educators from public hospitals in the Cape Winelands, Central Karoo and West Coast. Ethical approval for the study was obtained from the Health Research Ethics Committee at the Faculty of Health Science, Stellenbosch University. Informed consent was obtained from each participant. An interview guide was used to pose questions relating to barriers and enhancers experienced by the clinical educator that influence learning opportunities of students from their first- to their fourth year. Specific prompt questions were further asked to explore information. The data obtained was coded and categorised into themes and sub themes. The seven themes that emerged were: the role of the clinical educator, the clinical learning experience, patient care, teaching and learning, administrative responsibilities, research responsibilities, and the successful facilitation of student experience in the clinical environment. The results show that clinical educators play an important role in the teaching and educating of the student in the clinical environment, where they have to ensure that a competent, skilled professional nurse is developed, who can function independently. Recommendations/suggestions were made by the researcher to further explore the barriers and enhancers experienced by the clinical educator in the private sector. It was concluded that the clinical environment plays a vital role in the lives of nursing students, as it forms and develops students and prepares them for their role as successful nursing professionals.
AFRIKAANSE OPSOMMING : Die doel van die studie was om die hindernisse en versterkers van kliniese opvoeders te verken, wat die waarde van die leergeleenthede van voorgraadse verplegingstudente in geselekteerde gesondheidsorg fasiliteite in die Wes-Kaap beinvloed. Die doelwitte sluit in: - Om die kritiese aspekte van die kliniese verpleegopvoeder se rol te ondersoekmet betrekking tot die fasilitering van studente. - Om die hindernisse tot ‘n positiewe kliniese leerervaring te bepaal in die geheel, en spesifiek tot pasientsorg, onderrig en leer, administratiewe- en navorsingsverantwoordelikhede. - Om die versterkers tot ’n positiewe kliniese leerervaring te bepaal in die geheel, en spesifiek tot pasientsorg, onderrig en leer, administratiewe- en navorsingsverantwoordelikhede. - Om die aanbevelings aangaande die fasilitering van studente se kliniese ondervinding in die spesifieke konteks te ondersoek. Hierdie doelwitte is bereik deur middel van ’n beskrywende navorsingsontwerp met ‘n kwalitatiewe benadering. Die teikenpopulasie bestaan uit nege kliniese opvoeders van die publieke hospitale in die Kaap Wynland, Sentrale Karoo en Weskus. Etiese goedkeuring vir die studie is verkry deur die Etiekkomitee van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe, Universiteit Stellenbosch. Ingeligte toestemming is van elke deelnemer verkry. Die data is ontleed met behulp van kodering wat tot die gevolg gelei het dat temas en subtemas geskep is. Die sewe temas sluit in: die rol van die kliniese opvoeder, die kliniese leerervaring, pasientsorg, leer en onderrig, administratiewe verantwoordelikhede, navorsing, en die suksesvolle fasilitering van studente-ondervinding in die kliniese omgewing. Die resultate toon dat die kliniese opvoeder ‘n merkwaardige rol speel in die lewens van die studente om ‘n suksesvolle student te kweek vir die werk wat hulle as professionele verpleegkundiges sal verrig. Die aanbevelings sluit in dat daar ‘n meer breedvoerige ondersoek ingestel word op die kliniese fasiliteerder in die privaat sektor. Die gevolgtrekking word gemaak dat die kliniese omgewing ‘n beduidende invloed op die lewe van die verpleegstudent het, aangesien dit die student vorm en onwikkel tot ‘n verpleeegkundige wat onafhanklik kan optree in die kliniese veld.
Description
Thesis (MCur)--Stellenbosch University, 2017.
Keywords
Nursing -- Study and teaching, Medical teaching personnel -- Western Cape (South Africa), UCTD, Public hospitals -- Western Cape (South Africa)
Citation