Determining shelve placement in a chain store for optimal customer interaction

Date
2017-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Pedestrian interactions in any setting have a large impact on the pedestrians in this setting. The field of research behind these pedestrian interactions is rather young, with little research done on pedestrian interactions in a specific store. This study investigates two case studies in specific stores, in which the area covered by pedestrian foot traffic is attempted to be minimized. For each case study, there are three scenarios presented. The first scenario is the store as it currently is, the second scenario is how the pedestrian traffic would change if the amount of pedestrians that enter the store should double. The final scenario is how the pedestrian traffic would change if the layout of the shelves, and the placement of the products on the shelves should change from the layout in scenario one. The layout is changed by moving the shelves around the high pedestrian traffic areas in scenario one. The investigation of the case studies is done by gathering and analysing data, and placing all the pedestrians in different customer segments, to create a realistic simulation model in Pedestrian Dynamics. It is determined how many simulation runs are necessary to obtain statistically significant results, and the simulations are run for this number of runs. The area of high pedestrian densities is measured, and the average over all of the simulation runs is taken, to have a single value to compare to the other scenarios. All of the values for the three scenarios is then taken into comparison with one another, and the results of the simulations are discussed.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die interaksie tussen voetgangers het ’n groot impak op die voetgangers in die omgewing. Die navorsingsveld agter die voetganger interaksies is ’n redelike jong veld, met min navorsing wat reeds gehandel het oor die voetganger interaksies in ’n spesifieke winkel. Hierdie studie ondersoek twee gevalle studies, elkeen in ’n spesifieke winkel, waar dit gepoog is om die area wat beïnvloed word deur die voetganger verkeer te minimeer. In elke gevallestudie is drie scenarios ondersoek. Die eerste scenario is die winkel soos dit tans is, die tweede scenario is om te ondersoek hoe die voetganger verkeer in die winkel sal verander indien die aantal voetgangers wat die winkel betree verdubbel. Die laaste scenario is die invloed op die voetgangerverkeer indien die uitleg van die rakke, sowel as die produkplasing op die rakke moet verander van die uitleg in scenario een. Die uitleg is verander deur die rakke in die hoë voetgangerverkeer gebiede in scenario een te verskuif. Die gevallestudies is ondersoek deur die insameling en ontleding van data, die om data te gebruik om die voetgangers in toepaslike kliëntesegmentasies te plaas, en gevolglik ’n realistiese simulasie te bou in Pedestrian Dynamics. Die aantal simulasielopies wat nodig is om betekenisse volle resultate te kry is bereken, en die simulasies is geloop vir hierdie aantal lopies. Die oppervlakte van die areas met hoë voetgangerdigthede is gemeet, en die gemiddelde van die areas oor die aantal lopies is geneem om ’n waarde te verkry wat vergelyk kan word met die ander scenarios. Al die waardes vir die drie scenarios word dan in vergelying geneem met mekaar, en die resultate van die simulasies word bespreek.
Description
Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2017.
Keywords
Pedestrian interaction, Pedestrian traffic flow, Structural optimization, UCTD, Store buildings, Pedestrian facilities design
Citation