Estimating groundwater abstraction by means of a probability model.

Botha, Bettina Elizabeth (2017-03)

Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2017.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Abstracted groundwater can be used as a valuable resource supplementary to the potable municipal supply in urban areas. Previous research has demonstrated groundwater to be ideal for irrigation purposes because of its relatively good quality, access to large volumes, and availability. However, the actual volume of groundwater abstracted at residential stands, has not yet been explored. The monitoring of household groundwater abstraction is important to estimate whether the actual groundwater supply can meet irrigation demand. The variations in temperature of the outflow pipes at household garden boreholes were investigated in this study, to determine the pumping duration at residential stands. This cost effective and non-invasive method proved to be a potential solution to the lack of knowledge surrounding residential pumping habits. Monte Carlo simulations were executed to determine whether actual groundwater supply could meet irrigation demand at single residential stands, based on published demand guidelines and a demand model to assess expected irrigation use. The results are similar to predictions made by previous studies, and demonstrate that household garden boreholes are likely to meet the demand for residential garden irrigation.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Grondwater is ‘n waardevolle hulpbron wat as ‘n aanvulling gebruik kan word tot die munisipale watertoevoer in residensiële gebiede. Vorige studies het aangedui dat boorgatwater ideaal is vir die besproeiing van tuine as gevolg van die relatiewe goeie waterkwaliteit, groot stoorkapasiteit, asook die beskikbaarheid daarvan. Nietemin, die volume boorgatwater wat onttrek word op residensiële erwe is huidiglik onbekend. Inligting oor die werklike hoeveelheid groundwater wat onttrek word is belangrik om te bepaal of residensiële boorgate genoeg water kan voorsien vir besproeiingsdoeleindes. Die tydsduur wat huiseienaars pomp is bepaal deur die veranderinge in temperatuur te meet van die uitlaatpype van pompe. Die koste effektiewe metode kan 'n potensiële oplossing wees om meer inligting oor residensiële boorgat pomp gewoontes te bekom. Monte Carlo simulasies is uitgevoer om te bepaal of die volume grondwater wat gepomp word, voldoende is om in besproeiingsbehoefte te voorsien. Die volume water wat benodig word vir besproeiingsdoeleindes is gebaseer op gepubliseerde riglyne. Die studie het getoon dat die gebruik van boorgate waarskynlik aan residensiële besproeiingbehoeftes kan voorsien.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/100900
This item appears in the following collections: